Einde van die Hansen-, Gatland-era.
Van Rooyen is die nuwe Leeu-afrigter
“Die Leeus is sedert 2009 my tuiste en ons het nou die geleentheid om as span iets baie spesiaals te skep.”
Habana praat oor Siya Kolisi, eindstryd
“Indien die Bokke speel soos wat hulle in die eerste 20 minute van hul groepwedstryd teen Nieu-Seeland gespeel het, staan hulle beslis ’n kans om die toernooi te wen.”
Luister: Vandag se sportnuus
Herschel Jantjies word vir Wêreldrugby-toekenning benoem.
Rugbywêreldbeker: SA’ner vertel van Japan-belewenis
ʼn Suid-Afrikaner wat tans in Japan is vir die Rugbywêreldbeker-toernooi vertel van die hoendervleisoomblikke, die Japanners se netheid en wat hy gaan doen as die Bokke Saterdag wen.
Eers bergfietswedren, dán eindstryd
Gewilde bergfietswedren verkort roete om voorsiening te maak vir die Wêreldbeker-eindstryd.
Luister: Vandag se sportnuus
Kolbe is fiks vir eindstryd.
Omstrede Fransman blaas wéér vir Bokke
“Dit was een van die fantastieste Wêreldbeker-rugbytoernooie, miskien die grootste, en daar is groot opgewondenheid oor wat beloof om ʼn uitsonderlike eindstryd tussen twee voormalige kampioene – Engeland en Suid-Afrika – te wees.”
Wêreldbeker-finaal nou ook SAUK-kykers beskore
Die SAUK het Maandag in ʼn verklaring gesê hy het ʼn ooreenkoms met SuperSport bereik om die eindstryd regstreeks op SABC2 uit te saai.
Bacher vra dat Markram die leisels oorneem
“Ek is Faf se grootste ondersteuner en bewonderaar, maar die tyd is ryp vir Aiden om oor te neem.”
Wêreldbeker: Raai die eindstrydtelling en wen!
Jy staan die kans om ʼn ysmasjien ter waarde van minstens R2 000 te wen as jy die Rugbywêreldbeker-eindstrydtelling (tussen Suid-Afrika en Engeland) reg kan raai.
Bokke nou tweede beste span ter wêreld
Boonop wil spogvleuel ook teen Engelse uitdraf.
Ramaphosa opgewonde oor Bokke-eindstryd
“Sien jou Saterdag, BoJo, wanneer jy gaan kyk hoe Siya, sy span en ek die Web Ellis-beker omhoog lig.”
Bokke het in 2007-eindstryd bal meer kere geskop
“Ek mag verkeerd wees, maar ek dink nie die eindstryd gaan gewen word deur baie avontuurlustige spel en wonderlike drieë nie.”
Nóg beter nuus vir Brad Binder
Daar is reeds vroeër berig dat Brad Binder in 2020 na die premierklas van MotoGP gaan opskuif, maar nou het die nuus nóg beter geword vir die talentvolle Suid-Afrikaner.
Hamilton vat-vat aan die kroon ná hy in Mexiko wen
Dié Grand Prix was ʼn verdere pluimpie vir Mercedes.
Luister: Vandag se sportnuus
Cheetahs, Kings verloor net-net oorsee.
Video: Bokke sê dankie
Die Springbokke het Sondag ʼn videoboodskap aan Suid-Afrikaners uitgereik nadat hulle met Wallis afgereken het vir ʼn plek in volgende naweek se Wêreldbeker-eindstryd.
Bokke deur na finaal!
Vandag in Yokohama was ’n lelike wen báie beter as ’n mooi verloor.
Ramaphosa aan Kolisi: ‘Bespreek my kaartjie vir eindstryd’
Ramaphosa het bevestig dat hy van plan is om die eindstryd van die Wêreldbeker-rugbytoernooi in Japan by te woon mits die Bokke vandag klaarspeel met Wallis in die halfeindstryd.