Rooi Drake spoeg flouer vuur weens beserings.
Paarl Rocks kies vir Verreynne
WP-kolwer sal die beseerde Aiden Markram in T20-reeks vervang.
CrossFit Ope maak almal weer moeg
Genadiglik moes deelnemers al in die eerste ronde burpees gedoen het.
Hansen reageer op Jones se spioenasie-aantygings
All Black-breier sê skertsend hulle is g’n spioene, kies vir Scott Barrett op flank.
Erasmus opgewonde oor wat Nkosi kan doen
“Ons het die afgelope 18 maande ongelooflik hard gewerk om onsself in ’n posisie te plaas om die Wêreldbeker te wen. En daardie geleentheid is nou net 80 minute weg.”
Vandag se sportnuus
S’bu Nkosi in die beseerde Cheslin Kolbe se plek vir Wallis-stryd.
Paralimpiese heldin beëindig lewe met genadedood
“Ek wil onthou word as iemand wat altyd geglimlag het, maak nie saak hoe ondraaglik die pyn was nie.”
Faf praat oor die skopgrappies
“Party van die grappies is regtig snaaks – ek geniet die meeste van hulle.”
Spelers vol lof vir die wyse waarop Rassie hul afrig, bestuur
“Rassie het ’n reuseverskil gemaak. Nie net wat die Springbokke betref nie, maar van die besluite het die hele land beïnvloed.”
Proteas is beste netbalspan in Afrika
Spar gee R10 000 per speler as wenbonus!
Vandag se sportnuus
Kieran Read sal gereed wees vir Engelse; All Blacks wen 15 van laaste 16 toetse teen Rose.
Oudkolwer sê administrateurs moet die skuld kry
“’n Vis verrot van sy kop af ondertoe.”
Jones sê daar is op sy span gespioeneer
“Daar was beslis iemand in die woonstelblok langs die veld besig om ons oefensessie vas te vang.”
Kanse is goed dat Faf sal aanhou skop
“Ja, dit is frustrerend, maar hy doen dit beslis onder opdrag.”
Vandag se sportnuus
Indië het net 12 verdere aflewerings nodig om toets teen Proteas te beklink.
Peyper sê jammer; twee ander blaas in halfeindstryde
Die omstrede Fransman Jérôme Garcès is intussen aangestel om die fluitjie te blaas in Sondag se halfeindstryd tussen Suid-Afrika en Wallis.
Peyper dalk in die sop oor kiekie
Suid-Afrika se voorste rugbyskeidsregter, Jaco Peyper, kan dalk self ’n rooi kaart kry oor beweerde ’n foto wat op sosiale media die rondte doen.
Ellende op ellende vir ploeterende Proteas
SA krieketspan staar derde agtereenvolgende toetsnederlaag in die gesig; benodig iemand soos Boucher om dinge reg te ruk.
Proteas op pad na Afrika-netballouere
Dit gaan goed met Suid-Afrikaanse netbal.
Rassie praat oor Japan, Wallis
“Ons is baie tevrede oor die feit dat ons na die halfeindstryd deurgedring het, maar ons was teen rustyd lekker op ons senuwees gewees.”