Peyper blaas sy 50ste toets; Wayne Barnes is in beheer van Bok-kwarteindstryd.
Skotte in die sop oor tifoonwedstryd-kommentaar
Die Skotte moes die gasheerland geklop het om na die toernooi se uitspeelrondes deur te dring.
Roger Federer wil weer Olimpiese Spele toe gaan
“Elke Olimpiese Spele is ongelooflik spesiaal en ek is bly ek kon in Tokio – die gasheerstad vir aanstaande jaar se Spele – hierdie aankondiging maak.”
Die verskillende gimnasium-besoekers
In hierdie kategorie kry jy die ooms en tannies wat vir meer as net hul eie spiere in die spieël kyk.
Vandag se sportnuus
“Wees geduldig met die Proteas.”
Teleurstelling ná tifoon Namibiërs se Wêreldbeker-rugbydrome kelder
“Ons is verskriklik teleurgesteld dat die wedstryd nie kon voortgaan nie.”
Japan-tifoon: Kanadese rugbyspan spring ook in om te help
“Dit is tye soos dié dat daar veel belangriker dinge as rugby is.”
Japan maak Wêreldbeker-geskiedenis
Japan is die eerste span uit Asië om vir die kwarteindstryd van die Wêreldbeker-rugbytoernooi te kwalifiseer.
Klein spanne staan hul man in Wêreldbeker-toernooi
Mens wil ʼn lansie breek vir die kleiner spanne wat die toernooi Sondag vol opwinding afgesluit het.
Verlepte Proteas vou wéér teen Indië
Tuisspan kon tweede toets netsowel met 1 000 lopies gewen het.
Bottas span die kroon vir Mercedes
Die Mercedes-renspan het nog ʼn rekord van Ferrari uit die rekordboeke gevee
Nog ʼn WB-wedstryd gekanselleer
Wêreldrugby en die reëlingskomitee van die Wêreldbeker-toernooi in Japan het besluit om een van vandag se wedstryde om veiligheidsredes te kanselleer.
Cheetahs groet Franco met spogsege
Maar terwyl die onoorwonne Vrystaters wenrugby speel, kry die Kings die Pro14-wind van voor.
Bokke oefen in die reën, wind
Damian de Allende het aan die verslagspan gesê hy voel eintlik tuis aangesien hy in Kaapstad woon en gewoond is aan sterk wind en reën.
Foto’s: Iere hou kop teen Samoa in kaartspel
Dit is ʼn tweesnydende swaard, ene wat Wêreldrugby straks nie voorsien het nie, maar nog ʼn rooi kaart en twee geel kaarte kon so maklik Saterdag se Wêreldbeker-rugbywedstryd tussen Ierland en Samoa in Foekoeoka, Japan, in ʼn klugspel laat ontaard het.
Nog ʼn WB-wedstryd dalk gekanselleer oor tifoon
Swaar reën en sterk wind het Tokio en omliggende gebiede Saterdag geteister nadat tifoon Hagibis, wat na verwagting die ergste in ses dekades gaan wees, die land bereik het.
Geskiedenis gemaak tydens spesiale marathon
“Ek is die eerste mens [wat dit reggekry het] en ek wil baie mense daardeur inspireer dat geen mens beperkinge het nie.”
Tatjana, Caster en Karla sal sake uitspook vir toekenning
Die benoemings vir die Suid-Afrikaanse Sporttoekennings vir 2019 is Vrydag bekend gemaak.
Swys is nie meer Leeus se afrigter
“Die Leeus sal altyd ’n baie spesiale plek in my hart hê.”
Maharaj neem sy 100ste toetspaaltjie
Indiese kolwers slaan egter die wind heeltemal uit die Protea-seile.