“Die Leeus sal altyd ’n baie spesiale plek in my hart hê.”
Maharaj neem sy 100ste toetspaaltjie
Indiese kolwers slaan egter die wind heeltemal uit die Protea-seile.
Franco groet Cheetahs ná Munster-wedstryd
“Ons wou ’n spesifieke soort kultuur by die Cheetahs vestig – nie net ’n wenkultuur nie, maar ook een waarmee ons die toeskouers kan vermaak.”
Vandag se sportnuus
“Dit is verregaande dat daar geen Plan B gereed is om die wedstryd op ’n latere stadium te speel nie. Dit is immers nie eintlik iets nuuts dat tifone Japan tref nie.”
Louisa skitter op internasionale fiksheidsverhoog
“Ek mis wortelkoek en rooi cappuccino’s die meeste!”
Smith en Cheetahs glo in hul vermoëns
“Vir die eerste keer in drie jaar gló ons dat ons die reeks kan wen.”
Schoenmaker hou haar by haar swemlees
SA se nuutste swemliefling vir internasionale toekenning genomineer.
Foto’s: Die grootste rugbyversameling in private besit
In 1906, op ʼn toer na die Verenigde Koninkryk, vra ʼn verslaggewer die Suid-Afrikaanse rugbyspan wat sy naam is…
Vandag se sportnuus
Wêreldbeker-base kanselleer wedstryde weens tifoonvrese.
Twee WB-wedstryde gekanselleer oor tifoon
Wêreldrugby en die reëlingskomitee van die Wêreldbeker-toernooi in Japan het besluit om van die naweek se wedstryde te kanselleer oor tifoon Hagibis.
Wát ’n klipharde wedstryd!
Wallis en Fidji sorg vir ’n aksiebelaaide treffer.
Die doedelsakke blêr vrolik in Skotland
Skotse skakelpaar verniel vir Rusland.
Oorsese kontrakte wink vir Steyn, Amla
BBL-wedstryde vir Phalaborwa Sneltrein, terwyl Amla dalk ’n Kolpak-kontrak kan onderteken.
Vandag se sportnuus
Reinach se driekuns die vinnigste in Wêreldbeker-geskiedenis.
Bokke laat wiel teen Kanada
Reinach sorg basies vir die bonuspunt op sy eie in die eerste helfte.
SA’ners sukkel by Wêreldkampioenskap
Tog gee 4×100 m-aflosspan ʼn mens hoop vir die toekoms.
Kirsten kry toe nie Engelse pos nie
Chris Silverwood sal die leisels by Trevor Bayliss oorneem.
Vandag se sportnuus
De Kock onder top-10-toetskolwers.
Afrikaanse skole onderteken manifes om gesonde sportmanskap te bevorder
Meer as 200 onderwysers van 51 Afrikaanse skole het Maandag onderneem om kinders se fisieke en emosionele welstand altyd eerste te stel in skolesport.
Minister moet ingryp in Saskok se uitsluiting van roeiers
Veronica van Dyk, die DA se woordvoerder oor sport, het gesê die atlete se agt jaar lange toewyding en harde werk het teleurstellend geëindig weens Saskok se onbillike en onregverdige optrede.