Reinach sorg basies vir die bonuspunt op sy eie in die eerste helfte.
SA’ners sukkel by Wêreldkampioenskap
Tog gee 4×100 m-aflosspan ʼn mens hoop vir die toekoms.
Kirsten kry toe nie Engelse pos nie
Chris Silverwood sal die leisels by Trevor Bayliss oorneem.
Vandag se sportnuus
De Kock onder top-10-toetskolwers.
Afrikaanse skole onderteken manifes om gesonde sportmanskap te bevorder
Meer as 200 onderwysers van 51 Afrikaanse skole het Maandag onderneem om kinders se fisieke en emosionele welstand altyd eerste te stel in skolesport.
Minister moet ingryp in Saskok se uitsluiting van roeiers
Veronica van Dyk, die DA se woordvoerder oor sport, het gesê die atlete se agt jaar lange toewyding en harde werk het teleurstellend geëindig weens Saskok se onbillike en onregverdige optrede.
MotoGP: Binder tweede; Marquez weer as kampioen gekroon
Suid-Afrika se Brad Binder (KTM) het Sondag op die Chang-renbaan in Buriram, Thailand, die gaping tussen hom en die twee voorlopers op vanjaar se kampioenskapspunteleer laat krimp.
Wêreldbeker-rugbytoernooi sorg vir hope hoogtepunte
Japan se kanniedood-houding en Weber se aangee.
Cheetahs speel vonkelwynrugby teen Ulster
Die Vrystaters druk nege drieë in Bloemfontein; Kings verloor klipharde stryd op tuisveld.
All Blacks looi Namibië, Franse skraap deur
Die Namibiërs het veral in die eerste helfte lof gekry vir die wyse waarop hulle die All Blacks ontwrig het, agter die voordeellyn vasgepen het, om besit meegeding het en die All Blacks van hul doellyn weggehou het.
Proteas buig die knie voor Indiese boulers
Moedige Proteas was net nie opgewasse teen Indiërs nie.
Bokke maak pasta van Italianers
Wanneer jy die dag ʼn kragmeting in die Wêreldbeker-rugbytoernooi met 49 – 3 wen, behoort daar mos geen klagtes oor jou vertoning te wees nie, al was daar ʼn paar klein dingetjies wat hier en daar gekrap het.
Vandag se sportnuus
Die Springbokke móét vanoggend vir Italië in Japan wen.
Russe verdedig soos tiere teen Iere
Soos wat Ierland nou speel, sal hulle sukkel om All Blacks, selfs Springbokke, te klop.
Vermeulen het wêreld se respek vir Italië se Parisse
“Sergio speel in sy vyfde Wêreldbeker-toernooi en dit is ’n ongelooflike prestasie.”
SA atlete sukkel steeds in Doha
Scott-Efurd kwalifiseer darem vir die 5 000 m-finaal.
Vandag se sportnuus
Indiese openingskolwers straf Protea-boulers.
Barretts en All Blacks hardloop vir Kanadese weg
Nieu-Seelanders lyk goed selfs wanneer hulle die bal aanslaan.
Flair, foute sorg vir slordige wedstryd
Franse vat wel laat in die wedstryd vlam.
Dorette is Norma se plaasvervanger
“Dit is ’n ongelooflike voorreg, eer én verantwoordelikheid om die Proteas af te rig.”