Van die superfikse 16-jariges tot die “ek-is-hier-want-ek-lyk-goed-en-het-die-geld-om-dit-vir-almal-te-wys-al-is-my-tye-nie-só-goed-nie”-deelnemers.
Van der Westhuizen sal beheer van CB-eindstryd neem
Egon Seconds en AJ Jacobs sal die assistent-skeidsregters wees.
Spartans dok op vir Morkel
Amla, Plunkett en Malan nie deel van Mzansi Superliga nie.
Vandag se sportnuus
Zambië kanselleer Bafana-wedstryd weens die oënskynlike xenofobiese aanvalle in Suid-Afrika.
Damian, Lizo en Wilco by oorsese klubs
Drie gaan vir Saracens, Montpellier en Toulon speel.
Klaasen wil rooibalkrieket vir Proteas speel
Amla, De Villiers se uittredes laat kolwers droom.
SA spog met 87 Spele-medaljes
Swem dra span in Morokko.
All Blacks wéér die wêreld se beste
Nieu-Seelanders onttroon vir Wallis op die vooraand van Wêreldbeker-toernooi.
Vandag se sportnuus
Pieter-Steph du Toit sal sy 50ste toets teen Japan speel, terwyl Siya Kolisi die span sal aanvoer.
Wayde nie by Wêreldkampioenskap nie
“Dit is belangrik dat ek na my lyf luister en seker maak ek is gereed vir aksie wanneer die geleentheid daar is.”
Kaartjies vir Federer/Nadal se Kaapse draai amper te koop
“Ek gaan in my ma se geboorteland teen my kwaaiste teenstander en vriend, Rafael Nadal, speel.”
Gerda wen in Middlesbrough
Marathon-ster maak litte los vir New York.
Silwer vir blitsige Simbine
Suid-Afrikaner hardloop 100 m onder 10 sekondes.
Bokke gereed vir aksie, maar tog lugtig vir samoerai-gevaar
“Hulle [Japan] het ’n fliek gemaak van hul Brighton-sege vier jaar gelede. Dit is ons werk om toe te sien dat hulle nie ’n opvolgfilm kan vervaardig nie.”
Vandag se sportnuus
Novak Djokovic onttrek uit Amerikaanse Ope
Trane lê vlak toe Leclerc in België wen
Die emosies het Sondagmiddag op Spa-Francorchamps in België nog baie vlak gelê toe die jong Fransman Charles Leclerc (Ferrari) die Belgiese Formule Een-Grand Prix gewen het.
F2-renjaer sterf in gru-ongeluk
Wrakstukke van albei motors het verspreid oor die renbaan gelê terwyl paramedici hulle gehaas het om so vinnig as moontlik by hulle uit te kom.
Vrystaat Cheetahs verorber Sharks
Daar is bitter min dinge in rugby wat kan kers vashou by fiksheid, passie, om drieë te druk en om vir mekaar om te gee. Dit het die Vrystaat Cheetahs Saterdag op hul tuisveld die soveelste keer in vanjaar se Curriebeker-reeks bewys toe hulle die Sharks met 51 – 30 verfomfaai het.
Leeus deur na Curriebeker-eindstryd
Wag vir wenner van Cheetahs‑Haaie-stryd.
Uitslag van Dyantyi se B-monster bekend
“Ek glo in harde werk en regverdige spel. Ek het nog nooit verneuk nie en sal ook nie.”