Dit was Hamilton se sesde oorwinning in agt renne vanjaar, sy vierde een in ʼn ry en sy 79ste loopbaanoorwinning.
Weer brons vir junior Bokke
Dit bly een van die raaisels van die Junior Springbokrugbyspan hoekom hy op gereelde grondslag die kluts in die halfeindronde van die Junior Wêreldkampioenskap kwytraak.
Hurricanes klop moedige Bulls
Was dié wedstryd maar 10 minute langer…
Jaguares sou Dok Craven-hulle trots gemaak het
Dit was ʼn jarelange droom van die oud-Suid-Afrikaanse rugbybaas dr. Danie Craven om rugby in Suid-Amerika te ontwikkel, om rugby daar te vestig, om diepte te ontwikkel en veral om van Argentinië ʼn wêreldkrag te maak.
Aflosspan trek hul goue skoene aan
SA span wen goud in Ostrava.
Beamptes kry ook hul kans in Wimbledon
Anderson, Harris en Klaassen sal die rakette swaai
Crusaders net té sterk vir Highlanders
Christchurch-manne het die silwerware so te sê in die sakkie.
Kevin Pietersen het ’n oplossing vir SA Krieket
“Maak SA Krieket weer sterk!”
Proteas: ‘Ons het ons beste gegee’
Du Plessis het bygevoeg die span sal aanhou veg en hul beste gee in die komende wedstryde.
103-jarige spog met wêreldrekord in atletiek
“Mense moet besef jy kan enigiets op enige ouderdom doen.”
Proteas kolf eerste in Birmingham
En die bal swaai op Edgbaston.
Al blaffend en drawwend na wêreldrekord
Odessa is die vinnigste hond oor ’n myl!
Vandag se sportnuus
Heuningbye sê Proteas kan vandag wen.
Kan die Proteas vir Nieu-Seeland troef?
“Ek dink nie hul middelorde kolwers is al genoeg in die toernooi getoets nie.”
Pro14-afdelings vir komende seisoene bekend
Cheetahs saam met Leinster in Afdeling A.
Vandag se sportnuus
Frankryk skakel Jong Bokkies uit o.20 Wêreldbeker.
Onvergeetlike sege vir Woodland; SA se Oosthuizen eindig sewende
Oosthuizen, wat in die vierde ronde vier houe agter Woodland in die gesamentlike derde posisie afgeslaan het, het soos ʼn sneltrein begin ná ʼn voëltjie op die eerste en nog een op die vierde.
Uiteindelik, Proteas wen weer!
“Ek is ’n baie verligte man.”
Bulls skakel Lions uit na goeie wen
Die Bulls het Saterdag met ʼn oortuigende wen oor die Lions op Loftus Versfeld die Johannesburgers se Superrugby-droom beëindig.
Sharks klop Stormers met doodsnikdrie
Dit het vir 81 minute gelyk asof die Sharks se doppie in die Superreeks geklink is in hul Superrugbywedstryd teen die Stormers op Nuweland.