Zane Waddell het Sondag Suid-Afrika se eerste goue medalje van die Wêreldswemkampioenskapreeks in Suid-Korea gewen.
Nog ʼn brons vir SA se Chad le Clos
Chad le Clos het Saterdag Suid-Afrika se derde medalje by die Wêreld-langbadkampioenskap in Suid-Korea ingepalm toe hy ʼn bronsmedalje in die 100 m‑vlinderslag verower het.
Wallabies trek Pumas se tande… ook maar net-net
Australië het Saterdagaand in Brisbane sy Rugbykampioenskap‑kragmeting teen die Argentynse Pumas met 16 – 10 gewen het, nadat die Aussies rustyd met 10 – 3 voor was.
Bloedsweet en toe ’n oomblik van (bril)Jantjies!
Plaasvervanger-skrumskakel se drie en Pollard se skop maak sake gelykop in Wellington.
Tatjana Schoenmaker maak geskiedenis
Tatjana Schoenmaker het Vrydag Suid-Afrikaanse geskiedenis in die swembad gemaak.
Kwagga reg vir epiese stryd teen All Blacks
Soos die Bokke het die All Blacks ook verskeie van hulle sleutelspelers laat rus nadat hulle verlede week naelskraap teen Argentinië gewen het.
Nuwe rekord vir SA se Tatjana
Suid-Afrika se Tatjana Schoenmaker het ʼn nuwe Afrika-rekord opgestel by die Wêreldbyeenkoms in Suid-Korea.
Die wêreld se rykste sportsterre
Forbes het vroeër die Top-100 rykste sportsterre ter wêreld bekend gemaak.
Grootste CrossFit-veld nog, máár…
“Ek is seker daar is baie atlete wat ver sal reis net om aan een item deel te neem.”
Le Clos prys Hongaarse tiener
Hy is net deksels vinniger as ons ander.”
Jy kan SA vs. Nieu-Seeland aanlyn kyk
Kyk hierdie naweek die wedstryd tussen die Springbokke en die All Blacks regstreeks aanlyn wanneer dié twee spanne mekaar die stryd aansê in Wellington.
Suid-Afrika het nóg ’n Engelse toetsspeler
Intussen kan Kolpak-kontrakte binnekort iets van die verlede wees.
Vandag se sportnuus
Barrett én Mo’unga teen Bokke.
Hongaar verbeter Phelps se rekord
Suid-Afrika se Le Clos is derde in 200 m-vlinderslag.
Wen rugbykaartjies vir die Wêreldbeker in Japan!
Vier gelukkige lesers kan elk ʼn dubbelkaartjie wen danksy Maroela Media en Virseker.
SA frisbee-span presteer in Duitsland
Sport is soveel meer as net ’n vermaaklike tydverdryf op die strand.
Oud Bulls-slot kan deur Franse klub gepos word
Hy word ook in Suid-Afrika ondersoek in verband met ʼn voorval buite ʼn Pretoriase nagklub.
Daar is ’n Kwagga in die beginspan!
Lions-losvoorspeler begin op nommersesflank, met Vermeulen die Bokkaptein.
Vandag se sportnuus
Verdedigende Tour de France-kampioen val weer.
AB, Cameron verwoes Britse boulers
Suid-Afrikaners is witwarm in Engelse T20-reeks.