Suid-Afrika se sterverdediger is internasionale skouspel se beste speler, terwyl Spar ’n ekstra bonus vir span gee.
All Blacks kou klippe teen Pumas
Só gaan die All Blacks nie die Rugbykampioenskap wen nie; só kan die All Blacks hul rieme in die Wêreldbekertoernooi styfloop.
Foto’s: Bokke se ‘tweede bestes’ pure goud
Vergeet maar voorlopig van die Springbokke se sogenaamde tweede span.
Protea-netbalspan verloor naelskraap
Netbal maak ’n mens trots om ’n Suid-Afrikaner te wees; die span verdien steeds daardie bonusse.
Donald word in krieket se heldesaal vereer
Wanneer Kepler Wessels of Hansie Cronjé die gang van die wedstryd wou verander, het hulle die bal in Donald se rigting gegooi. En die “Witblits” het selde teleurgestel.
Frittelli lei SA aanslag by Britse Ope
Oosthuizen en Els is tans in die 42ste plek.
Aussies wag vir Proteas in netbalhalfeindstryd
Meisies baklei goed teen Engelse terug, maar ly eerste nederlaag van WB-toernooi.
Horn word geleidelik vinniger
Wen 100 m in ’n tyd van 11.14 s in Frankryk.
Dit is Muller-tyd!
Oud-Bok onthou vir Small, Mallet-era en sy gunsteling sentermaat.
Protea-netbalspan in halfeindstryd
ʼn Groot beloning wag intussen op elke speler indien hulle die finaal kan haal.
Etzebeth sal Bokke teen Wallabies lei
Frans Steyn en Marcell Coetzee is op die bank
SA waterpolospan speel gelykop teen Nieu-Seeland
“Ons is baie tevrede met die gelykopuitslag nadat ons vroeër ver teen hulle verloor het.”
Gibbs gaan in Europa afrig
Die voormalige Protea is die hoofbreier van die Rotterdam Rhinos.
SA ryg medaljes by Wêreld-universiteitspele in
Een van SA se beste vertonings nóg by die Spele.
Vandag se sportnuus
Rassie maak vandag sy Bokspan vir Wallabies-toets bekend.
Oosthuizen slaan saam met Koepka af
Altesaam 11 Suid-Afrikaners sal by die Britse Ope in aksie wees.
SA skoolrugbyspanne is gekies
Skoolbokke sal kragte teen Argentinië, Wallis, Engeland en Frankryk meet.
Protea-netbalspan laat krieket-eweknie bloos
Jamaika-temmers is onoorwonne in Liverpool.
Proteas vanaand weer in aksie ná puik oorwinning
“Dit is ʼn baie belangrike wenbeurt, want dit is gewoonlik hier waar ons vasval en dan lê ʼn moeiliker pad voor na die semi’s.”
SA se Impey juig oor skofsege
“Baie dankie aan almal wat by my gestaan en reeds soveel wonderlike boodskappe gestuur het.”