Twee 21-jarige renjaers, Max Verstappen (Red Bull) en Charles Leclerc (Ferrari), het Sondag in Spielberg nie net ʼn einde aan Lewis Hamilton en die Mercedes-span se absolute oorheersing in vanjaar se Formule Een-reeks gemaak nie, maar hulle het nuwe lewe in vanjaar se saai reeks geblaas.
Crusaders weer in eindstryd ná hulle Hurricanes in riller klop
Dit was een van die beste getuigskrifte vir rugby, want daar was drama, drieë, passie en ʼn meesterplan vir elke afrigter hoe om rugby te speel ná ʼn valerige eerste helfte.
Proteas speel uiteindelik soos die span van ouds
Pretorius en kolwers trek die Protea-wa deur Sri Lankaanse drif.
Nóg ’n SA rugbyspeler na Europa
Edinburgh teken SA skrumskakel vir die komende seisoene vas.
Kings-raadslid braak gal oor Mallett
“… ons het nie die hulp van die rassistiese Mallett nodig nie.”
Nuwe Cheetah-breier aangekondig
Hy neem die leisels by Franco Smith oor wat die Italiaanse nasionale span gaan brei.
Lions druk meeste drieë onder SA spanne
SA spanne egter ver agter die Nieu-Seelanders.
Proteas optimisties oor Netbal-wêreldbeker
“Daar is vyf lande wat met die louere kan wegstap. En ons is een van hulle.”
Vandag se sportnuus
Anderson vierde gekeur vir Wimbledon-toernooi.
Jou foto dalk op Du Toit, Pollard en Dyantyi se truie
Stuur jou foto en dit kan op ’n Springbok se trui pryk.
CrossFitters bring jaarliks hulde aan klein AJ
“Vir 21 dae het hy vasgebyt en hard baklei. Maar uiteindelik was sy ou lyfie uitgeput en sy hart en longe kon nie meer verder nie.”
Kaalvoethelde speel kookwater-rugby
WP vertoon ook sterk by o. 13-Cravenweek.
Vandag se sportnuus
KP dink Engeland-kaptein is bang vir die bal.
Peyper enigste SA’ner in halfeindstrydaksie
Die Bloemfonteinse regsman, Jaco Peyper, sal die naweek die enigste Suid-Afrikaner in aksie by die Superrugby-halfeindstryde wees.
Tahir verdien beter as dít
Veertigjarige bybreekbouler enigste lig in ’n andersins pikdonker Protea-tonnel.
Vandag se sportnuus
Federer jaag sy negende Wimbledon-titel.
Folau se geldinsameling gekortwiek
GoFundMe het aangevoer Folau se geldinsamelingsprojek is teenstrydig met hul reëls en regulasies.
Spelers kom byeen vir Bokkamp
Frans Steyn en kie ook in Pretoria vir voorbereidingskamp.
Dis neusie verby vir Proteas
Wêreldbeker ontaard in ’n nagmerrie vir Suid-Afrikaners.
Hamilton bo in Frankryk, res volg in skaduwee
Dit was Hamilton se sesde oorwinning in agt renne vanjaar, sy vierde een in ʼn ry en sy 79ste loopbaanoorwinning.