Dit is die Spanjaard se 12de Franse Ope-titel.
Gerda verbeter Comrades-rekord!
Sy is die eerste vrou in die geskiedenis om die op-wedloop vinniger as ses ure te hardloop.
SA’ner wen Comrades-marathon
Goud in net sy tweede Comrades!
Jaguares beklink SA afdeling teen Sharks
Argentyne maak amok teen besoekers in Buenos Aires.
Stormers bra vaal voordat hulle Sunwolves klop
ʼn Oorwinning in die sakkie, maar nie een waarop jy baie trots sal kan voel nie.
Australiër wen Franse Ope
“Ek is bietjie sprakeloos. Ek het ʼn perfekte wedstryd gespeel.”
Hurricanes bring Lions terug aarde toe
Besoekers druk vyf drieë op Emirates Airline Park.
Voorwaarts mars vir die Crusaders en Brumbies
Dit gaan byna ʼn onbegonne taak vir enige rugbyspan in die Superrugby-reeks wees om oor twee weke in Christchurch in die kwarteindronde van die Superrugbyreeks die Crusaders te klop. Die span wat die Brumbies wil klop, sal ook hul huiswerk deeglik moet doen om ʼn teenvoeter vir die span se rolmale te vind.
Nadal trap g’n klei teen Federer
“Dit was ongelooflik om teen Roger te speel.”
Bulls soen hul sussie, al weer
Pretorianers speel gelykop teen Highlanders in Dunedin.
Vandag se sportnuus
Die 94ste Comrades-marathon spring Sondag in Durban weg.
Proteas sê nee vir AB wat in WB wou speel
AB de Villiers het homself op die vooraand van die finale spanaankondiging beskikbaar gestel om saam met die Proteas na Engeland te vlieg.
Vandag se sportnuus
Kyle Brown kondig uittrede aan.
Proteas kort nou Job se geloof
Net Afghanistan vaar swakker as Suid-Afrikaners by Wêreldbeker.
Proteas se Wêreldbeker-wiele begin nou lelik afval
Indiese boulers neem vyf paaltjies binne 23 boulbeurte.
Semenya-saak: ‘Biologie troef identiteit’
“Die IAAF is nogtans oortuig daar is sommige gevalle, waarvan sport een is, waar biologie identiteit moet troef.”
Bye in die kol met Protea-wedstryde
Nostradamus-bye voorspel dat Indië gaan wen.
Vandag se sportnuus
Dale Steyn is uit die Wêreldbeker.
Meningstuk: Afrigters kies ook koers oorsee
Dit is nie net die spelers wat die land verlaat nie.
Wenner van Twee Oseane streef na Comrades-glorie
“Jy kan oefen en beplan soos wat jy wil, maar 70% van die Comrades hardloop jy in jou kop.”