All Blacks-webblad kies hul beste Crusaders-span ooit.
Theunis, Bjorn het meeste lopies, paaltjies
Rassie se spelpeil lyk goed vir Wêreldbeker.
Kagiso se rug lyk reg
Snelbouler laat weet op Instagram dat hy goed voel.
Suid-Afrikaners wen bofbalbeker
Die span kan nou in September vir die Olimpiese Spele kwalifiseer.
Honderd op die telbord vir Marizanne!
“Kappie is in ’n klas van haar eie.”
Lions wen trofee ten spyte van Smuts-blitzkrieg
Kapteins slaan honderdtalle in T20-eindstryd.
Stormers laat weer bloos teen Jaguares
ʼn Mens kan maar net kopskud oor die Stormers se vertoning Saterdagaand teen die Jaguares in Buenos Aires.
Pro14 bied vreugde en verdriet vir talle uit SA
Vreugde en verdriet was verskeie Suid-Afrikaners se deel in Saterdag se Pro14-uitspeelwedstryde.
Bulls wen weer op Loftus
Skrums lê grondslag vir sege in Pretoria.
Superrugby: Só lyk sake
Die Brumbies het die Blues, die Highlanders die Chiefs en die Hurricanes het die Rebels Saterdag aangevat.
Goud vir Caster
Die wedloop was Semenya se laaste voor die IAAF se regulasie Woensdag in werking sal tree.
Reds vs. Sunwolves: 4 geelkaarte, 2 rooi
Ses kaarte in Reds se sege uitgedeel.
Markram se kolf doen die praatwerk
Pretorianer slaan praghonderdtal vir Hampshire teen Sussex.
Sharks plant so amper die uitklophou
Durbaniete en Crusaders speel gelykop in Christchurch.
Oud-Springbok hang sy stewels op
Die voormalige Springbokslot het sy uittrede uit rugby aangekondig.
Regsman pak Comrades lees-lees vir boekveldtog aan
Dié advokaat lees en draf… terselfdertyd!
Mening: Min lig in rugby, krieket se geldtonnel
Suid-Afrika se twee gewildste sportsoorte op internasionale vlak trek swaar… sommer baie swaar.
Video: Tieneratleet laat oë rek met 100 m-tyd
Dié Texas-tiener se tyd sou goed lyk in ʼn Olimpiese finaal.
Sascoc: ‘Caster-uitspraak is massiewe keerpunt’
“Die vraag wat ons almal vra, is hoe gaan hierdie regulasies met gelykheid, onpartydigheid en regverdigheid in internasionale sport toegepas word.”
Só beslis hof oor Caster
Die Internasionale Hof vir Sportarbitrasie (CAS) het Woensdag uitspraak gelewer in Caster Semenya se saak teen die nuwe reëls van die Internasionale Vereniging vir Atletiekfederasies (IAAF) oor testosteroonvlakke in die liggaam.