Natania en Christiaan Bester is tans in Pole waar hulle vir die Wêreldkampioenskap-skermkunstoernooi voorberei.
Mening: Varsitybeker – Dis mos nie krag teen krag nie!
Pienaar het sowat ʼn maand gelede gewaarsku dat die reeks in ʼn klug kan ontaard as dit deur net ʼn paar spanne oorheers word.
Swift is SA se voorste vroue-atleet
“Ek wil beslis na die CrossFit Spele gaan.”
Els en Van Vuuren is die nuwe hakers
Bulls en Sharks kies nuwe hakers vir dié naweek se wedstryde.
Vandag se sportnuus
SA Rugby het die afgelope boekjaar ʼn wins van R2 miljoen gemaak en in jou tennisnuus sal die eindstryd van die 2020 Olimpiese Spele oor die beste uit drie stelle gespeel word.
Smith en Swift is SA se fiksste
CrossFitters probeer steeds om vir Spele te kwalifiseer.
Branco kan Frankie verbysteek
“Wanneer jy vir jou land op die veld stap, is dit voorwaar spesiaal.”
Nieu-Seeland kies Zimbabwiër vir WB
Wéér ’n Suider-Afrikaanse speler in Kiwi’s se Wêreldbeker-groep.
Spelers dans na Jaco se Peype(r)
Suid-Afrikaner in beheer van sy 100ste Super-wedstryd.
Vandag se sportnuus
Die Nasionale Swemkampioenskap word aanstaande week van 8 tot 12 April in Durban aangebied en in jou tennisnuus het Andy Murray weer lig begin oefen ná sy heupoperasie van vroeër vanjaar.
Dyantyi op senter teen Sharks
Johannesburgers kies sterk span vir hul Sharks-ontmoeting.
Kirsten Landman droom groot
“Moenie bekommerd wees oor enigiemand anders nie, maak net klaar. As ek die laaste een oor die eindstreep is, dan is dit ook goed!”
Vandag se sportnuus
Die afrigter van die Bulls, Pote Human, se kontrak is met ʼn verdere jaar verleng.
Rekordhouer druk steeds drieë ná skedelbreuk
“My verloofde en familie het my gemotiveer en ondersteun gedurende die herstelproses.”
Moet Markram Wêreldbeker toe gaan?
“Natuurlik,” sê Jacques Rudolph. En daar is baie wat saam met dié oud-Protea stem.
Vandag se sportnuus
In die Formule Een-reeks is die Bahrein Grand Prix gister gejaag.
Titans wen die Momentum-beker!
Aiden Markram slaan nóg ’n honderdtal.
Chiefs klop Jaguares in doodsnikke
Die Chiefs het hul tweede agtereenvolgende wedstryd weg van die huis gewen.
Springbok-seisoenkaartjies vir die eerste keer beskikbaar
ʼn Unieke Springbok-seisoenkaartjie is bekendgestel om die span die grootste hupstoot ooit te gee wanneer hulle later vanjaar in Japan teen wêreldspanne te staan kom.
Bulls wen weer teen SA teenstanders
Bulls klop Sharks met drie punte in Durban, terwyl beide spanne se hakers rooi kaarte kry.