Ná die naweek se wedstryde is die Crusaders steeds eerste op die algehele punteleer.
Hekkies-held nou ’n dosent
“Vir 17 jaar was atletiek my lewe: Ek het atletiek geëet, gedrink en geslaap.”
Nóg ’n Sharks-speler in die sop
Speler vir gevaarlike duikslag teen Rebels uitgewys.
Sou Ingram onder die room van die Wêreldbeker-kolwers kon tel?
Die voormalige Proteakolwer maak deesdae amok in verskeie blitstoernooie.
Vandag se sportnuus
Sportliefhebbers het ʼn besige naweek agter die rug met sewe Superrugby-wedstryde wat gespeel is, sewe Pro14-wedstryde agter die blad en Suid-Afrika en Sri Lanka se derde en laaste T20-wedstryd gister op die Wanderers.
Proteas wen mik-en-moker-reeks
Die Proteas het vandag op die Wanderers die T20-reeks 3 – 0 teen Sri Lanka gewen.
Triomfantelike oomblik vir Cape Epic-wenners
“Dit is regtig moeilik om hierdie resies te wen, jy het baie geluk en ʼn sterk span nodig. Ons is baie opgewonde hieroor.”
Wat beteken die Bulls en Stormers se nederlae?
Die kaarte is dié naweek erg deurmekaar gekrap in die Superrugby-reeks, maar in ’n Wêreldbekerjaar kan dit nuwe lewe in kwynende Superrugby plaas.
Slegs twee verbeter posisie in Pro14-reeks
Slegs twee spanne kon die afgelope naweek hul posisie op die Pro14-punteleer verbeter, en nog heelwat opwinding wag in die wedloop om die ses plekke in die uitspeelronde.
Sharks wys weer tande in Durban
Die Sharks is weer op die wenpad ná ’n paar louwarm-vertonings.
Chiefs vee die vloer met Bulls
Die Nieu-Seelanders het vóór vandag nog nie een wedstryd gewen nie, maar hulle het soos ’n kampioenspan teen die Bulls gespeel.
Só staan sake by Cape Epic
Die voorlopers in die mans- en vroue-afdelings by vanjaar se Cape Epic het Saterdag hul voorsprong vergroot en lyk verseker van ʼn oorwinning tydens Sondag se laaste skof op die Val de Vie-landgoed buite die Paarl.
Tahs klop die Crusaders
Die Waratahs het Saterdag die Crusaders geklop en sodoende die verdedigende kampioen se onoorwonne status in die slag laat bly.
Lions trap Sunwolves se tjank af
Ten spyte van ’n rits beserings het die Lions ses drieë tydens hul wegwedstryd teen die Sunwolves gedruk om vyf waardevolle ligapunte aan te teken.
Stormers verbrou weer oorsee
Die Stormers het Saterdag in Wellington nog ʼn gulde kans verspeel om die sielkundige letsels om oorsee te wen uit te vee toe hulle deur die Hurricanes geklop is.
Proteas wen reeks op SuperSport Park
Van der Dussen, Hendricks en Morris skitter in Centurion.
Blues klop Highlanders in doodsnikke
Rieko Ioane en Kie. breek wendroogte teen Nieu-Seelandse spanne.
Bothaville-driedrukblits het nou Spaanse woema
Dié SA speler het op pad na ʼn drie in die Spaanse liga ʼn spoed van 36 km/h bereik.
Vandag se sportnuus
Suid-Afrika en Sri Lanka se tweede van drie T20-wedstryde word vanaand op Supersport Park in Centurion gespeel en in die Pro14-reeks is sewe wedstryde vir dié naweek geskeduleer.
Vandag se sportnuus
Sportliefhebbers kan hul tande slyp vir ‘n naweek vol aksie.