In die Sonskynreeks vir Vroue begin die Jabra-toernooi vanoggend op Glendower en in Superrugby-aksie speel die Bulls Saterdag tuis teen die Chiefs en die Sharks pak die Rebels.
ʼn Lewensles van een van CrossFit se fiksstes
Froning: “CrossFit is nie wat my as persoon definieer nie; dit is bloot ’n platform om ander as ’n Christen te bereik.”
Gibson wil span volgens spelpeil kies
Spelpeil eerste, dán reputasie vir Proteas in Wêreldbeker
Varsitybeker sorg vir kookwater-vermaak
Die Varsitybeker het gisteraand vir hope opwinding gesorg.
Vandag se sportnuus
Suid-Afrika en Sri Lanka se eerste van drie T20-wedstryde word vandag om 18:00 op Nuweland in Kaapstad gespeel en in gholfnuus is Rory Mcllroy nou vierde op die wêreldranglys ná die Spelers-kampioenskap op TPC Sawgrass in Florida.
Tuistoetse op eie bodem vir Springbok-vrouespan
Die laaste keer dat die nasionale vrouespan in ’n amptelike tuistoets in aksie was, was ses jaar gelede, toe die spelers Uganda in Oos-Londen geklop het.
Mosselbaaise rugbyspeler ernstig beseer in Spanje
“Ek vertrou die Here met my hele hart. Ek weet dat sy wil sal geskied en dit is my motivering.”
Pollard se punte en ander Superrugby-statistiek
Die vyfde ronde van die Superrugby-reeks is pas voltooi en statistiek-gewys het die Lions die meeste spelers onder die top 10.
Vandag se sportnuus
‘n Volledige opsomming van al die sportnuus die afgelope naweek.
Bottas steek tong uit vir Hamilton
Valtteri Bottas gaan nie meer strooijonker vir Lewis Hamlton speel nie.
Markram se Wêreldbeker-liggie bly skyn
Die Proteas wen die reeks ná spreiligte op Nuweland die gees gee
Wallis se Rooi Drake blaas vuur
Wallis se rugbyspan het Saterdagmiddag in Cardiff die kroon gespan toe hy Ierland met 25-7 afgeransel het om die Sesnasiesreeks en Grand Slam te wen.
Selfs Simba sou hierop trots gewees het!
Lions-plesier op Emirates Airline Park!
Crusaders-stryd gekanselleer; Reds klop Sunwolves
Die Japanse Sunwolves het Saterdagoggend een van hul beste vertonings nog in die eerste helfte teen die Reds gelewer, maar toe die kluts in die tweede helfte kwytgeraak.
Stormers trek Jaguares se tande op Nuweland
Die Stormers het die Jaguares op Nuweland geklop.
Brumbies wen Aussie-derby
Die Brumbies het die Waratahs 19 – 13 in Canberra gewen.
Gaan Hansen die Britse en Ierse Leeus vir hul SA safari brei?
Kiwi-breier kan Britse en Ierse Leeus in 2021 afrig.
Hulle loop voor in CrossFit Ope
19.4 word vandag in die CrossFit Ope aangepak.
Wát ’n wedstryd!
Op papier was die Hurricanes die gunsteling om die Nieu-Seelandse derby teen die Chiefs vanoggend te wen.
Vandag se sportnuus
Die eerste drie wedstryde van die Superrugby-reeks word reeds vandag gespeel.