Polla Roux bespreek die afgelope naweek se rugby.
Teen R5,63/minuut bied die Bokke eindelik waarde vir geld
In die voorlaaste wedstryd van die kampioenskapsreeks kom die Bokke met die tipe spel vorendag waarna al sy ondersteuners smag. Wat lagwekkend was, is die kommentaar van ons kaptein wat so ewe droog opmerk dat hulle nie die spelpatroon verander het nie, maar dit slegs beter uitgevoer het.
Is die skeidsregter getoets vir kleurblindheid?
Is die skeidsregter getoets vir kleurblindheid? Om in ʼn losgemaal te onderskei tussen ligblou en wit strepe teenoor poublou en wit strepe was vir my verwarrend en ek kan julle verseker dat ek glad nie kleurblind is nie. Nadat die truie van die Griekwas vervang is, het dit ietwat beter gegaan…
Morné Steyn se selfvertroue geknak
Polla Roux bespreek die afgelope naweek se rugby.
SuperSport-man sterk aan ná aanval by rugbywedstryd
Jacques van Schalkwyk (44), ‘n regisseur van SuperSport, wat oor die naweek glo by Vodacompark in Bloemfontein aangeval is, was tydens die aanval glo saam met ‘n ander man se vriendin.
‘n Teenvoeter vir enige taktiek
Polla Roux bespreek die afgelope naweek se rugby.
Fisiese voorbereiding slegs een bydraende faktor tot oorwinning
Polla Roux bespreek die afgelope naweek se rugby.
Gaan die Springbokke verneder word?
Die planloosheid van die Bokke het ten hemele geskreeu. … Die All Blacks is in ‘n heel ander klas as die Argentyne en die Bokke sal vinnig ‘n haas uit die hoed moet trek as hulle nie totaal en al verneder wil word nie.
Tradisionele Springbokrugby knel Pumas in wurggreep
Selfs buite sy posisie het Brian Habana tekens begin toon dat hy weer die vorm begin bereik wat hom ‘n paar jaar gelede die beste vleuel in wêreldrugby gemaak het. Sy drie ná die presisieskop van Morné Steyn was ‘n juweel. Van Steyn gepraat – sy skopwerk, takties sowel as na die pale, was weer gelykstaande aan die standaarde van wêreldrugby.
Britse burokrasie te stadig vir Bolt
Polla Roux bespreek die afgelope naweek se sportgebeure.
Mark Boucher groet krieket finaal
Mark Boucher, ʼn voormalige paaltjiewagter van die Proteas, het Woensdag gesê hy het die lens, iris en pupil van sy linkeroog verloor.
Rugby: Die Noord-Suid kragmeting
Afhangende van watter span jy ondersteun, sal jou oordeel oor ʼn paar van skeidsregter Craig Joubert se beslissings in Saterdag se Noord-Suid kragmeting verskil.
Krieketspeler toets positief vir verbode middel
’n Protea-krieketspeler het positief getoets vir die gebruik van ’n verbode middel.
Maandae is dit Rugby met Polla Roux
Hou Die Groot Debat elke Maandag dop vir ‘n kraakvars blik op die afgelope naweek se rugbywedstryde. Alleenlik op Die Groot Debat sal jy weekliks sport-kommentaar…
Rugbymal: Stories uit die pawiljoene
Jaco Kirsten Gesonde belangstelling of totale verslawing? Wat maak dat soveel Afrikaanse mans (én vroue) heeltemal rugbymal is? In dié boek verduidelik oud-Springbokke, rugbyjoernaliste en…
Boek: Hier kommie Bokke!
“Hier kommie Bokke!” kombineer twee van Suid-Afrika se gunsteling-tydverdrywe in een skreeusnaakse boek wat gewaarborg is om die lagspiere te prikkel.
Boek: Bokke se kombuis: Vier die liefde vir kos, familie en rugby
“Bokke se Kombuis” is ’n visuele feesviering van Suid-Afrikaners se liefde vir kos en rugby, aangebied in die gunsteling-resepte van 40 voormalige en huidige Springbok Rugby-legendes. Van die mees beroemde manne om die groen-en-goud te dra, het hul truie vir voorskote verruil…