Die Brumbies het ‘n ongelooflike agt drieë gedruk.
Groot veranderinge met Bok-kontrakte aangekondig
“Ons bemoei ons oor hoe om spelers in die land te hou, maar die rand is te swak en die ekonomie van Suid-Afrikaanse rugby is te klein om te kan meeding.”
Sri Lanka verrinneweer futlose Proteas
Sri Lanka het vandag die eerste span uit Asië geword om ’n toetsreeks in Suid-Afrika te wen.
Crusaders wys hul staal teen Hurricanes
Die verdedigende kampioen het die Hurricanes behoorlik geslag in die eerste helfte en teen halftyd het die Crusaders met 24-0 voorgeloop.
Tahs wen net-net teen Sunwolves
Die Waratahs het Saterdag naelskraap hul eerste oorwinning in die Superrugby-reeks behaal.
Highlanders wen wipplankstryd
Die Highlanders het in Dunedin die Queensland Reds in ’n titaniese Superrugby wedstryd geklop.
Willemse op heelagter vir Lions-wedstryd
Die Lions en die Stormers pak mekaar die naweek op Nuweland in ’n Suid-Afrikaanse Superrugby-derby.
Die 2019- CrossFit Ope is hier!
Dis weer tyd vir die jaarlikse CrossFit Ope.
Ná groot ongeluk steeds ’n fietsrykampioen!
“Ek het ’n tweede kans in die lewe gekry en ek moes kies of ek net wou aanhou voortploeter, en of ek werklik wou lééf.”
Vandag se sportnuus
Suid-Afrika en Sri Lanka se tweede en laaste kriekettoets het gister sy eerste dag in Port Elizabeth beleef en vandag pak die Highlanders en Reds mekaar in die Superrugby-reeks.
Pleidooi om beter kolfwerk val op dowe ore
Proteas was 15/3 in die eerste beurt op St. George’s Park.
Video: Lee jammer oor neusblaas-blaps
Die Cheetah-senter se seisoen in die Pro14-rugbyreeks is gevolglik verby.
Lions het steeds Super-maanhare
“Hulle het beslis die spelers en die ervaring om vir ’n vierde jaar in die eindstryd te speel.”
Vandag se sportnuus
Ses Suid-Afrikaners neem deel aan die Mexikaanse Kampioenskap, wat deel vorm van die Wêreld Gholfkampioenskap, wat vandag in Mexiko Stad begin. Lees nou al die sportnuus wat jy moet weet.
Gibson soek ’n beter kolfvertoning
Die Protea-breier het ’n pleidooi gelewer vir ’n beter kolfvertoning in die tweede toets teen Sri Lanka.
Video: Sewejarige blits 100 m in 13.48 s!
Hy mag dalk net sewe jaar oud wees, maar hy kan die 100 m vinniger as die meeste volwassenes voltooi!
Vandag se sportnuus
Al vier Suid-Afrikaanse spanne sal die komende naweek weer in die Superrugby-reeks in aksie wees.
Kopdokter sê Bokke op pad na kruin van hul golf
“Ek dink die Bokke het geestelik sterker onder Rassie se leiding geword. Daar is egter nog min tyd voor die wêreldbeker,” sê dr. Henning Gericke.
My Matie, maar dit was goeie rugby
Daar was ’n hele paar bobaas-vertonings tydens gisteraand se Varsitybekerwedstryde.
Wayne Ferreira neem Harris onder sy vlerk
“Hy het nou net eers begin en ek sien ʼn lang toekoms wat vir hom voorlê.”