“Faf is nog ons eerste keuse vir skrumskakel, maar Pollard se kombinasie met Papier wérk.”
Vandag se sportnuus
Sewe wedstryde is tydens naweek een van die 2019-Superrugby-reeks gespeel en ses van die besoekende spanne het geseëvier.
Bulls oordonder Stormers op Loftus
Die Bulls se grofgeskut het Saterdagaand ’n sterk waarskuwing aan die ander Suid-Afrikaanse spanne gestuur met ’n stewige vertoning teen die Stormers op Loftus Versfeld.
Stertkantkolwers sorg vir Sri Lanka-sege
Sri Lanka het met ’n merkwaardige laaste paaltjie vennootskap op Kingsmead die wa deur die drif getrek.
Sharks draf Sunwolves kaf
Die Sharks het hul Superrugby-veldtog Saterdag met ʼn indrukwekkende sege oor die Sunwolves in Singapoer begin.
Crusaders wen Blues net-net
Die Crusaders was met twee strafdrieë net-net baas oor die Blues.
Superrugby skop die naweek af!
Die 2019-Superrugbyseisoen begin die naweek in alle erns met al vier Suid-Afrikaanse spanne wat in aksie is.
Vandag se sportnuus
By die New York Ope het Sam Querrey en John Isner na die kwarteind deurgedring en rugbyondersteuners kan uitsien na die 2019 Superrugby-reeks, met vyftien spanne in drie konferensies, wat vandag begin met twee wedstryde wat gespeel word.
Fietsry, eet, speel, huiswerk, slaap, herhaal vir 7-jarige
“Dit is soms regtig moeilik om aandag aan jou fietsry te gee terwyl jy in die dag moet werk!” sê dié sewejarige.
Jonty is steeds ’n superster
Jonty Rhodes was waarskynlik Suid-Afrika se eerste internasionale krieketsuperster. En daar blyk steeds geen keer aan dié 49-jarige te wees nie. Hy is deesdae ’n kommentator en is selfs betrokke by ’n span in Nepal!
Vandag se sportnuus
Die 2019 Superrugby-reeks begin môre met twee wedstryde wat gespeel word en in krieketnuus het Suid-Afrika en Sri Lanka se eerste toets gister op Kingsmead in Durban begin.
Bulls kies span vir Stormers-wedstryd
Die Bulls het hul span vir die openingswedstryd van die Super-seisoen gekies.
Proteas steier in Durban
Die Proteas het drie paaltjies binne ’n halfuur op dag een van die eerste toets teen Sri Lanka verloor.
Een miljoen neem in SA aan Parkrun deel
“Ons het nooit in ons wildste drome gedink dat die Parkrun só gewild sou wees nie,” sê Fordyce.
Wedloop vir ‘vasbyter’-drawwers gehou
Kom geniet ’n unieke wedloop in die mooie Noord-Kaap.
Vandag se sportnuus
By die New York Ope is Suid-Afrika se Lloyd Harris vandag in aksie.
Cheetahs gaan in Ierland hardloop
Die Toyota Cheetahs het hul groep bekend gemaak wat in Ierland en Wallis gaan speel.
’n Top 100-kishou vir Lloyd!
Suid-Afrika het nou twee manstennisspelers in die top 100.
Proteas: Sal ’n draaier sy kans kry?
Die Proteas speel môre toetskrieket teen Sri Lanka in Durban. En met dié dat die besoekers laas ’n loesing in Asië uitgedeel het, sal die tuisspan oorgehaal wees om die bordjies te verhang.
Maties verrinneweer Ikeys
Drie wedstryde is gister in die FNB Varsitybeker gespeel. En dit was die Maties wat vir Ikeys in ’n Kaapse drieëfees ore aangesit het.