“Die Proteanetbalspan maak stelselmatig geskiedenis.”
Skilpad-Proteas moet haastiger wees in Durban
Die Proteas het Saterdag die eerste eendagwedstryd teen Pakistan verloor bloot omdat hulle te stadig gekolf het. In Durban sal hulle moet begin om die spoedlepel bietjie harder in te trap indien hulle ’n faktor in vanjaar se Wêreldbekertoernooi wil wees.
Vandag se sportnuus
Die Australiese Ope het gister sy sewende dag in Melbourne beleef en verskeie gekeurde spelers is uitgeskakel. En in die Pro14-reeks het die Southern Kings en die Cheetahs in Port Elizabeth kragte gemeet.
Proteas pak Pakistan in Port Elizabeth
Die eendagreeks tussen die Proteas en Pakistan begin môre in Port Elizabeth. Ja, dit is ’n wêreldbekerjaar, maar die tuisspan sal ook dié reeks oortuigend wil wen.
Luister: Alles loop reg, altyd reg vir Al-Attiyah
Die Katarese jaer Nasser Al-Attiyah het Donderdag sy derde Dakar-titel gewen. Hy het egter vanjaar die kroon in ’n Suid-Afrikaans geboude Toyota Hilux gedra.
Vandag se sportnuus
Die Australiese Ope het gister sy vierde dag van vanjaar se kampioenskap in Melbourne beleef.
Kwagga word toe ’n Skot
Dit is bevestig: Kwagga van Niekerk gaan inderdaad vir Skotland in die o.20 Sesnasies-reeks speel.
Kom meet jouself teen Froning, Smith, Davidsdottir en Sigmundsdottir
Die 2019 Reebok CrossFit Ope is ’n maand of wat weg. En tydens dié wêreldwye kompetisie kan jy jou fiksheid teen van die beste atlete op aarde meet.
Luister: Toyota op koers vir Dakar-sege
Nassar Al-Attiyah hoop om Donderdag vir Toyota ʼn Dakar-oorwinning te verseker.
SA se rugbyhuursoldaat laat Fransmanne biltong koop
Pellow van der Westhuizen voldoen basies aan die woordeboekverklaring van ’n professionele rugbyspeler. Maar die voormalige SA o.19-speler is al vir sewe jaar ’n Fransman en hy doen binnekort aansoek om burgerskap in dié land.
Vandag se sportnuus
Die Sharks se skrumskakel, Louis Schreuder, is aangewys as kaptein van vanjaar se span vir die Superrugyreeks en die Proteas en Pakistan se eerste eendagwedstryd word Saterdag in Port Elizabeth gespeel.
Kenners dink All Blacks se doppie is geklink
“All Blacks is kwesbaar,” meen kenners.
Luister: Dakar-ren staan einde se kant toe
Talle deelnemers se drome om vanjaar se Dakar-ren te voltooi het met Dinsdag se agtste sneltrajek tot ʼn einde gekom.
Anderson uit Aussie Ope
Dit lyk asof Kevin Anderson se Australiese Ope-nagmerrie nog nie iets van die verlede is nie.
Vandag se sportnuus
Die Australiese Ope het gister sy tweede dag in Melbourne beleef en in rugbynuus het die Kings se haker, Michael Willemse, bevestig dat hy in gesprek is met die Skotse span Edinburgh.
Foto’s: SA-spanne sit die ‘super’ in Superrugby
Die Lions, Bulls, Sharks en Stormers gaan in die komende seisoen saam met superhelde “vlieg”. Dié spanne se truie het ’n superheld-mooimaaksessie ondergaan.
’n Emosionele dag by Aussie Ope
Andy Murray het waarskynlik sy laaste professionele tenniswedstryd gespeel.
Kyk hoeveel Springbokke het met pienk broeke begin!
Die FNB Varsitybeker begin op 4 Februarie en talle Springbokke het al vir hul universiteitspanne uitgedraf.
Luister: 7de skof wys Dakar is moeilikste motorren
Sneltrajek sewe het Maandag weer bewys hoekom die Dakar die moeilikste motorren in die wêreld is.
Vandag se sportnuus
Die Australiese Ope het gister in Melbourne begin.