Portugal het Saterdag seker gemaak van die Rugby Europatrofee, die derde vlak van rugby op dié vasteland, deur al vyf sy wedstryde in die reeks te wen.
GLRU-liga: kampioen, GB-span kry slae in reeks
Beide die Goue Leeus se klubkampioen en die span wat die bond in die afgelope internasionale reeks om die Goue Beker verteenwoordig het, het slae gekry in vanjaar se eerste ronde van die Pirates-grootuitdaagreeks.
‘Bulls-duiker het rooi kaart verdien’
ʼn Speler van die Chiefs het volgens die wedstrydkommissaris ʼn rooi kaart verdien vir ʼn gevaarlike duikslag Saterdag in die Superrugbywedstryd teen die Bulls in Hamilton.
Windmakerigheid raak groot verleentheid vir Bok
Windmakerigheid het Saterdag tot ʼn groot verleentheid vir ʼn Springbok in die kwarteindstryd van die reeks om die Europese Kampioenebeker in die Avivastadion in Dublin gelei.
Lions bo in wedstryd op ʼn goeie dag vir SA rugby
Na ʼn riller tussen die Lions en die Sharks wat ook uitstekende rugby opgelewer het, kan Suid-Afrikaners vanaand lekker gaan slaap met al vyf spanne wat Saterdag meer gehardloop het as waaraan ons gewoon is.
Stormers vermorsel Cheetahs met agt drieë in pragvertoning
Wie sê dis net die Nieu-Seelandse spanne wat kan hardlooprugby speel! Die Stormers, wat die afgelope weke gedreig het, het hulle by die Lions as ʼn hardloopspan aangesluit met ʼn pragvertoning van volkome rugby op Nuweland.
Verbeterde Bulls se vroeë oorheersing nie genoeg
En toe begin die Chiefs hardloop … en klop hulle die Bulls maklik nadat die Pretorianers vir 60 minute gehardloop, geduik en alles oorheers het maar nie ʼn drie kon druk nie.
Danré se skopskoen laat Franse telbord rol
Danré Gerber se skopskoen het Vrydag, soos hy gereeld doen, weer die telbord in die Franse Pro D2-liga laat rol.
Uiteindelik ʼn rugbykampioen – ná twee hofsake
Dis twee hofsake en byna ʼn maand later, maar 2017 se Oos-Kaapse Super 12-reeks het uiteindelik ʼn wenner.
Super 12-liga: Die berg baar toe ʼn muis
Die berg het toe eintlik maar ʼn muis gebaar met die oorspeel van die Oos-Kaapse Super 12-reeks se halfeindstryd Donderdag.
SWD-liga: rits maak-of-breek-kragmetings wag
ʼn Hele rits maak-of-breek-kragmetings wag Saterdag in die normaalweg uiters mededingende Premierliga van die Suidwestelike Distrikte.
WP-liga: vroeë vuurdoop vir nuweling in A-reeks
Een van die nuwelinge in die Westelike Provinsie se Superliga A, Unie-Minerton, kry sy vuurdoop sommer vroeg-vroeg in die reeks.
Twee lekker derbies en sukkelende Bulls in die kollig
Twee plaaslike derbies en die sukkelende Bulls sal Saterdag die Superrugby-fokus in Suid-Afrika wees.
Limpopo-Bulle se nuwe superliga skop af
Die Limpopo Blou Bulle se nuwe superliga wat krag teen krag meet, skop Saterdag met drie wedstryde af.
Arrogante verloor-Aussies wil kitaar bly slaan
Die arme Wallabies. Nou wil hulle spelers glo staak omdat een van hulle – meestal gemiddelde – spanne skynbaar uit die hersiene Superreeks gelaat sal word.
Sandveld: kampioen kry wind van voor
Die heersende kampioen in die Griffons se Sandveldliga is besig om die wind van voor te kry in vanjaar se reeks.
Hoe gaan die nuwe sportminister die bal vang?
Dis dalk nie die belangrikste kabinetskuif nie, dit sal nie die Rand oor die afgrond stoot nie, maar tog sal miljoene Suid-Afrikaanse sportondersteuners, veral in rugby, asem ophou oor die aanstelling van Thembelani Nxesi as die nuwe sportminister.
Politiek en Altrad kan Lions Ackermann kos
Politiek en die dik-dik beurs van die Siriër Mohed Altrad kan die deurslag gee in die Lions-afrigter, Johann Ackermann, se besluit om ʼn aanbod te aanvaar om in Engeland af te rig.
Crusaders sal vir Australasiese hoogtepunt sorg
Die Crusaders gaan waarskynlik hierdie naweek hul plek bo-aan die algehele punteleer van die Super-reeks verstewig
Toe rugby nog lekker én daar nie hofsake was nie
Om te dink in die oud dae het ʼn mens gespeel omdat rugby vir jou lekker was, jy lid van ʼn span was, ook van die groter rugbyfamilie. Na ʼn oorwinning is daar saam met teenstanders gekuier en moes jy hoor van die swak ref wat hulle verneuk het.