Hierdie week ry Wiele2Wiele met ’n lang, slap Lexus – die ES 300H SE. Hulle was ook by die heropeningseremonie van die Toyota-aanleg in Durban en staan verstom oor wat Toyota vermag het na die verwoestende oorstromings in April.
Jeep stel sy vlagskip bekend
Jeep het nou sy spiksplinternuwe Jeep Grand Cherokee L bekendgestel. ʼn Pragtige luukse buks, met sewe sitplekke in drie rye gerangskik.
Nuwe Corolla Cross verrys uit oorstroomde Durban-aanleg
Nadat die water gesak het, het ʼn seepgladde sliklaag van 8 cm diep agtergebly, maar die werknemers het weldra ingespring en die 87 ha-aanleg begin skoonmaak.
Padlangs met die Jimny: Botswana se bosveld-bekoring
Die middag gaan drink ons ʼn paar biere en kyk die sonsondergang langs die rivier. Man, dis nog ʼn rowwe dag in Afrika.
Wiele2Wiele: Vinkel vs. koljander
In vandeesweek se episode word die plaaslike identiese tweeling – die Suzuki Baleno en die Toyota Starlet – met mekaar vergelyk.
Tucson behoort treffer te bly
Die vierde generasie Tucson is onlangs in Suid-Afrika bekend gestel en Hyundai hoop dat hy sal voortbou op die sukses van die vorige generasies. Met ’n intreeprys van meer as ’n halfmiljoen rand, ding die Tucson egter in ’n baie besige segment mee.
Toyota wys sy staal by jamboree
Die 41ste Toyota Rust de Winter Jamboree kon uiteindelik plaasvind ná die afgelope twee jaar se inperkings alle planne in die wiele gery het.
Motorbedryf staan sterk ondanks uitdagings
Toyota is die grootste handelsmerk wanneer daar na plaaslike verkope gekyk word.
Amper weer tyd vir Honda Quest
Hierdie kompetisie is egter anders as ander avontuurkompetisies. Met die Honda Quest ry jy nie met jou eie motorfiets nie.
Wiele2Wiele gesels oor nuwe Honda Civic RS
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor die nuwe Honda Civic RS wat pas bekendgestel is en wat almal aan die gons het. Hulle klim ook agter die stuur van Jeep se nuwe Gladiator Rubicon in.
Toyota onthul grootste onderdeledepot in Suidelike Halfrond
“Toyota is wêreldwyd bekend vir sy slim produksie- en bestuurstelsels, en wat ons hier doen, word met militêre presisie uitgevoer.”
Honda soos ons hom leer ken het
Hy is haastig wanneer jy dit benodig én lig op brandstof wanneer jy dit benodig, het lekker beenruimte en ʼn groot kattebak. Daar is net een vlieg in die salf – sy prys.
Sagtebagasie-oplossing vir motorfiets-avonturiers
Die gesprek het later gegaan oor die koste en die gebrek aan funksionaliteit van motorfietsbagasie. Net daar is die saadjie geplant om hulle eie modulêre bagasie te ontwikkel.
Wiele2Wiele: Isuzu se jongste mu-X beïndruk
Hierdie week in Wiele2Wiele: Die span is beïndruk met die nuwe tweede generasie Isuzu mu-X sportnuts, spandeer tyd met die opgekikkerde Ford EcoSport Active en word slim met Volvo se XC40 P6 Recharge.
Ons skuif agter die nuwe Ranger se stuur in
Nie veel is meer geheim oor die nuwe Ranger rakende detail nie – ons weet so te sê alles… maar is dit ʼn verbetering op die huidige model?
Peugeot wil weer sy stempel afdruk in SA
“Ons glo dat die Peugeot Landtrek ons gaan help om dit te bereik.”
World Ducati-week sluit op hoë noot af
Vir ware aanhangers van Ducati-motorfietse is hierdie meer as net ’n bymekaarkomgeleentheid – dit word amper ’n pelgrimstog.
Motorfees op Kyalami is terug!
Die Suid-Afrikaanse motorfees vind vanjaar van 26 tot 28 Augustus by die Kyalami-renbaan in Gauteng plaas.
Wiele2Wiele ry met Toyota RAV4-hibriedmodel
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Toyota se RAV4 2.5 GX-R CVT Hybrid E-Four, die Volkswagen Caddy Maxi 2.0 TDI 81kW en Mazda se CX-3 2.0L Hikari Auto.
‘Voetspore’ gaan Suid-Amerika ontdek
Hy vertel dat hulle ook die geleentheid gaan hê om met twee van die oorlewendes van Miracle Flight 571 te gesels.