Suid-Afrikaners is bekend vir hulle humorsin en ’n nuwe Chinese motor se naam het dit weereens bewys.
Wiele2Wiele ry met drie elektriese BMW’s
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met drie elektriese BMW’s. Hulle ervaar die nuwe opgekikkerde Hyundai Creta en gaan ry met die gewilde Renault Duster 1.5 dCI wat uitstekende brandstofverbruik bied.
Motors uit toentertyd pronk hier
Die droom is dat die nuwe eiendom ʼn plek sal word waar motorliefhebbers bymekaarkom om Formule 1 te geniet, ʼn teetuin vir die dames en ʼn troetelplaas vir die kleintjies.
Allemintige modelmotorversameling eersdaags opgeveil
Die versameling modelmotors is oorspronklik begin as ʼn huldeblyk aan die Suid-Afrikaanse renjaer Chris Andrews, wat in die 1950’s twee Ferrari’s met ʼn selfgeboude Studebaker Special geklop het.
Brandstofkrisis vereenvoudig: Waar moet jy bespaar?
Maroela Media het met kenners gesels om jou vrae oor die algemene brandstofprys op ʼn eenvoudige manier te beantwoord.
Blitsige BMW’s verstom
Maroela Media het onlangs twee spiksplinternuwe BMW’s onder hande gehad. Albei is elektries, maar lyk nie soos ruimtetuie nie.
Kawasaki Ninja 1000 SX – prakties dog opwindend
Op die pad is die SX ongelooflik goed. Die kraglewering is meedoënloos.
Wiele2Wiele kry blik op nuwe VW Amarok
Hierdie week gaan kyk Wiele2Wiele hoe lyk die nuwe Volkswagen Amarok tydens die virtuele wêreldbekendstelling en hulle gaan ry met die BMW 420d en VW Polo TSI 85kW.
Ons ry met Nissan se jongste modelle in Stockholm
Die Nissan Qashqai e-Power is ʼn hibriede motor. Die groot verskil is dat hibriede voertuie tot nou hul dryfkrag van die binnebrandenjin ontvang het met die hulp van die batterye en elektriese motors – die e-Power-stelsel werk andersom.
ʼn Saluut aan nostalgie
Ford Suid-Afrika kon sy hande op 100 eenhede van die Mustang California Special kry.
Motorverkope hou aan groei ondanks uitdagings
Toyota is steeds die topverkoper al kan hy tans nie voertuie plaaslik vervaardig nie.
Ducati gaan elektries met die V21L
Alhoewel die fiets steeds in die ontwikkelingsfase is, is die span tevrede met wat hulle tot dusver bereik het.
Wiele2Wiele: Net 100 van dié Mustangs in SA te kry
Hierdie week vertel Wiele2Wiele vir jou hoe jy jou hande kan kry op een van net ‘n 100 Ford Mustang California Specials wat in Suid-Afrika beskikbaar gemaak is. Mahindra lui ‘n nuwe era in met nuwe modelle wat op pad is en twee brawe manne stel ‘n rekord op met BMW se elektriese BMW iX xDrive 50.
Mahindra spog met nuwe modelle
Tydens sy mees onlangse onthulling van twee splinternuwe sportnutse, wys Mahindra dat selfs die lelike eendjie soms in ʼn swaan kan verander.
Triumph 1200 Tiger – Nóú het ons ’n waardige opponent
Is die Tiger ’n waardige teenstaander vir die markleier? Beslis!
Wiele2Wiele: Alles wat jy moet weet oor nuwe Jeep Gladiator
Die langverwagte Jeep Gladiator is hier en Wiele2Wiele vertel jou alles wat jy moet weer oor hierdie nuwe bakkie. Hulle vat ook die langpad in stilte met Jaguar se I-Pace en rits rond met die Land Rover Defender 90 D300 X.
Dié motors is die ligste op jou brandstofrekening
WeBuyCars het hul huiswerk gedoen en op grond hiervan die volgende voertuie vir hul uitstekende brandstofdoeltreffendheid uitgewys.
Toyota kraai koning in die woestyn
Giniel de Villiers en sy navigator Dennis Murphy het eerste oor die wenstreep gejaag, gevolg deur Guy Botterill en navigator Simon Vacy-Lyle.
Video: Dis net vet pret by kykNET Buite Ekspo in Sondela
Hier is hope pret vir die hele gesin en daar is beslis iets te vinde vir elke sak en smaak, maar dit is veral die kamp- en natuurliefhebbers en avontuurlustiges wat op hulle gelukkigste hier gaan wees.
Woestynren in Upington ’n kaartjie Dakar toe
Die Woestynren bied renjaers die geleentheid om ʼn gratis inskrywing tot die Dakar te kry.