Ek hoor baie mense mor oor die prys maar in dié kategorie, is dit wat dié tipe speelgoed kos en vir die wat die geld het gaan eenvoudig nie twee keer dink nie.
’n Toerfiets met superfietsgene
As ’n sporttoerfiets is die GT ideaal. Dit is ’n uiters gemaklike fiets vir elke dag se ry.
Gys Pitzer se bloed is poublou
“My pa het in 1970, toe Griekwas vir die eerste keer die Curriebeker gewen het, teen hulle verloor en vanjaar het ek die voorreg om hulle in die einstryd te borg.”
Wiele2Wiele: Ford vs. Isuzu in bakkie-oorlog
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor die nuwe Toyota Starlet en daar is ’n bakkie-oorlog tussen die Ford Ranger Stormtrak en die Isuzu D-Max 3.0 Ddi V-Cross 4×4.
Sportiewe voorkoms nie alles
Dit is moeilik om die i20 N Line op te som – dit is ʼn goeie motor, en Hyundai as handelsmerk is uiters betroubaar, maar ongelukkig het Hyundai homself hier bietjie uit die mark uit geprys.
Die ander minibusse kan gaan slaap
Hy trap perfek in sy spoor – amper so lig op sy voete soos ʼn sedanmotor. Ek weet eenvoudig nie hoe Kia dit reg kry nie.
Ducati Supersport 950 – Italiaanse skouperd
My eerste kennismaking met die Ducati Supersport was in 2017.
Wiele2Wiele ry met Volvo se XC60-intreemodel
Hierdie week vir Wiele2Wiele gesels die span oor Suzuki wat sy nuwe Baleno bekendgestel het en Ford se EcoSport Active. Hulle gaan ry ook met Volvo se XC60 B5 -intreemodel.
Só lyk Mei se voertuigverkope
Suzuki het in Mei koning gekraai onder die passasiersvoertuie.
Mercedes-Benz SA herroep 13 159 voertuie
Mercedes-Benz Suid-Afrika sê die wêreldwye herroeping van dié modelle is van stapel gestuur omdat die remme moontlik onklaar kan raak.
Toyota se Starlet skitter nou nog helderder
Dat Toyota se nuweling binne minder as twee jaar ʼn allemintige 18%-markaandeel in die Starlet se B-segment kon verower, bewys hoe gewild die motor in ʼn kort tydperk geraak het. Nóú trek Starlet ʼn nuwe baadjie aan, en skitter sy ster helderder met aanpassings wat dié buksie heelwat opknap.
Nuwe grimering vir Ford se EcoSport
Ford het nou die jongste lid van sy EcoSport-reeks bekend gestel – die EcoSport Active.
kykNET Buite Ekspo op pad binneland toe
Ná ʼn uiters suksesvolle Wes-Kaapse uitstalling word die kykNET Buite Ekspo vandeesmaand ook in Limpopo aangebied.
Dinamiet kom in klein pakkies
Dit is ʼn puik vierdeurluikrug met sitplek vir vyf. Sy kattebak is werklik groot en lekker diep, en hy ry bitter lig en maklik.
Wiele2Wiele gesels oor Jaguar, VW en Honda se nuwe motors
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die blitsvinnige Jaguar F-Pace SVR, daar is ’n nuweling in die Volkswagen-familie, die Taigo, en Honda se derde generasie, beter-as-ooit, HR-V is ook hier.
VW se jongste sportnuts gaan die koppe laat draai
Die nuwe Volkswagen Taigo lê tussen die T-Cross en T-Roc.
Dís hoe ons Honda ken
Honda het pas die jongste derde generasie HR-V in Suid-Afrika bekendgestel. Dié HR-V is ʼn fantastiese tree in die regte rigting.
BMW knap sy K 1600-reeks op
As jy dus ernstig daaroor is om baie lang afstande in ’n kort tydjie af te lê, sal jy nie verkeerd kan kies met enige van die K 1600 modelle nie.
Wiele2Wiele ry met Opel se Mokka
Wiele2Wiele gaan ry met Opel se Mokka en gesels oor Avontuur Afrika se oorkruis SNV (sportnutsvoertuie)-avontuur.
ETGL versprei nou Ashok Leyland-trokke in Afrika
In hierdie strategiese samewerkingskontrak sal ETGL Ashok Leyland-agentskappe in ses belangrike Suider-Afrikaanse lande vestig.