Die King of the Hill-element van die kompetisie begin Saterdag.
Foto’s: Op safari met ʼn bakkie en warmlugballon
Ouwêreldse en byderwetse vervoermetodes het mekaar dié Vrydagoggend ontmoet; eers het ons met die jongste Ford Stormtrak en Raptor-bakkies rondgerits tot waar ons vir ʼn luukse rit in ʼn warmlugballon bederf is.
Voertuigverkope daal skerp in April
Die groot daling kan deels toegeskryf word aan die ramp wat Toyota getref het.
Dis weer tyd vir Simola-heuwelren
Geen toeskouers is verlede jaar weens die Covid-19-pandemie toegelaat nie, maar vanjaar is lede van die publiek weer welkom.
Zontes-buksie nou selfs beter
Voor jy die fiets veroordeel oor sy herkoms, gaan vat hom ten minste vir ’n toetsrit.
Luister: Wiele2Wiele vat die langpad met Opel-bussie
Wiele2Wiele vat hierdie week die langpad met Opel se Zafira Life bussie en ry ook met Audi se elektriese e-tron S Sportback.
Nuwe Clio goed, maar mededingers beter?
Die ontwerp van die nuwe Clio is werklik mooi, maar dis onder die vel waar hy kan verbeter.
Adrenalien bruis by Toyota se GR-beker
Wie gaan dié motortjies bestuur – maar terselfdertyd enorme dekking genereer? Die media!
Totsiens, Datsun! Nissan beëindig vervaardiging
Die maatskappy sê náverkope-diens en onderdele sal beskikbaar bly.
Luister: ‘Wiele2Wiele’ ry met ʼn Opel Mokka
Vandeesweek gaan ry “Wiele2Wiele” met die nuwe Opel Mokka en wen die VW Spirit of Amarok-mediauitdaging.
Hero Dash 125 Fi – ʼn Moderne bromponie
Die Hero het klein detail wat nie net praktiese waarde het nie, maar ook die veiligheid van jou bagasie beskerm wanneer jy brandstof ingooi.
Spirit of Amarok sorg weer vir hope pret
Teen middagete het ons gelykop met ʼn ander span gestaan vir die eerste plek. Die enorme tegniese rondte het egter ons planne vir algehele oorwinning in die wiele gery.
Pas jou voertuig by jou persoonlikheid? Hier is ʼn vraelys
Pas jou voertuig by jou persoonlikheid? Voltooi dié vraelys en vind uit!
C-klas nie net ʼn mooi gesiggie
Maroela Media het die Mercedes-Benz C-klas se C220d en C200 vergelyk en besluit watter een is beter.
Foto’s: Iets vir almal by Pretoria Buitelug Ekspo en Fees
Musiekliefhebbers wat gou spring, kan ook nog vanmiddag sangers soos Bok van Blerk, Karlien van Jaarsveld en Du Preez en Band op dié fees se verhoog sien. Trek jou tekkies aan en laai die kampstoele in die motor en kom geniet ʼn veelsydige fees, wat pret en vermaak vir die hele gesin beloof
Polo Perfek
Die kombinasie van gemak, gereedskap en kalibrasie maak die Polo perfek. Veral teen R350 000.
Opel se Mokka uiters modieus
Die mode is nie beperk tot die buitekant van die motor nie, maar die binneruim is ook baie luuks én goed toegerus.
Vespa GTS 300 HPE – ʼn Italiaanse ikoon.
Dit is byna ondenkbaar hoe die motorfiets landskap sou lyk as dit nie vir die Tweede Wêreldoorlog was nie.
Luister: ‘Wiele2Wiele’ vat pad met Mercedes-Benz, Volvo en Mahindra
Hierdie week gaan ry “Wiele2Wiele” met Mercedes-Benz se nuwe GLB, ervaar Volvo se elektriese voertuie en spandeer tyd met Mahindra se XUV300 W8.
Die baas se eie werkesel
Die ontwerp van die Navara is pure werkperd. Twee sitplekke en ʼn reuselaaibak.