Vir motorentoesiaste is daar min dinge so mooi as ʼn ou motor wat tot sy eertydse glorie herstel word.
Mercedes-Benz se baba-G
Dis ʼn pragtige motor én prakties. Dit is duur, maar dit bly ʼn Mercedes.
Verkeersbeamptes krap kop oor bestuurderlose motor
Hoe reik mens ʼn boete uit as daar niemand in die motor is nie?
Speed Triple word net beter
Nou het Triumph die RR‑weergawe van die Speed Triple plaaslik bekend gestel en dit is vir my die mooiste Triumph nog!
Wiele2Wiele ry met Hyundai se Kona N en i30 N
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Hyundai se vinnige N’s – die nuwe i30 N en die Kona N. Hulle vat ook die langpad met BMW se X3 xDrive20d, gesels oor ‘stop-ry-tegnologie’ en deel hulle eerste-motorfiets-storie.
Minder geld maar steeds pure GTI
Die Polo GTI is joune vir R200 000 minder as die Golf GTI… en dit vir ʼn steeds egte GTI.
Tekort aan onderdele vertraag herstelwerk
Probleme met die verskaffing van onderdele sal waarskynlik nog maande voortduur.
Koebaai Stormtrak, ons sal jou mis
Ford het vir ons ’n Ranger Stormtrak vir ses maande geleen en ons het in dié tyd meer as 16 000 km met hom afgelê.
ʼn Verfrissende B-sportnuts
Nog ʼn segment waar dit voel asof daar weekliks nuwe mededingers bekendgestel word, is die B-sportnutssegment. Nou het ons Citroën se C3 Aircross.
Isuzu wys uiteindelik nuwe D-Max
Daar is ʼn magdom modelle, so ʼn mens kan besluit presies wat jy nodig het, en wat jou sak pas.
GTI in Hyundai se visier
Volkswagen se Golf GTI is waarskynlik ʼn segmentleier hier en die i30N het hom stip in sy visier.
Ducati XDiavel Nera – Italiaanse flair met brute krag
Daar sal net 500 Nera-modelle gemaak word en elke eienaar kry ook ’n unieke sleutelhouer en dokumenthouer wat van dieselfde leer as die saal gemaak is.
Zontes trek van Moederstad na hoofstad
Of jy op soek is na ʼn naweek-avontuurfiets, of ʼn elke-dag-werk-toe-ry fiets, bied Zontes die perfekte model vir jou behoeftes.
Die oorspronklike C-sportnuts?
Die C-sportnutssegment bars uit sy nate met mededingers om elke draai, maar die Forester staan sterk.
Wiele2Wiele ry met nuwe VW Caddy, Polo GTi en Merc se E300 Coupé
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die vyfde generasie Volkswagen Caddy, die Polo GTi en Mercedes-Benz se E300 Coupé.
Is Opel se Zafira die perfekte ‘toertuig’?
Min dinge is so angswekkend vir ʼn nuwe gesin as die eerste seevakansie, veral indien jou eie voertuig aan die knap kant is.
Toyota, VW, weer ‘tops’ in Maart
Volgens Naamsa, oftewel die Motorvervoer-sakeraad, het alle segmente in die motorbedryf in Maart 2022 positiewe jaar-tot-jaar-groei getoon.
VW se jongste veeldoelvoertuig
Hierdie is nou die vyfde generasie van die buksie. Daar is sedert 1979 meer as drie miljoen Caddys wêreldwyd gebou.
F1 terug in Las Vegas
Die Formule 1-aandwedren is die laaste keer in 1982 in Las Vegas aangebied.
Krag is nie alles
Dit is ʼn redelike groot sportnutsvoertuig, maar agter die stuur voel dit meer soos ’n sportmotor as ʼn lomp sportnuts.