Mitsubishi Outlander – groter en beter

Om een of ander rede verkoop Mitsubishi se 4×4-voertuie soms ‘n bietjie traag. Trouens, volgens die jongste Naamsa-syfers (National Association of Automobile Manufacturers) het slegs 37 Outlanders in Maart van eienaar verwissel. Dit was egter die model wat intussen vervang is deur ‘n groter en selfs nog stewiger nuwe generasie Outlander.

Padindrukke: FAW V 2 1,3 DLX

Hoewel FAW al ‘n paar jaar lank ’n gevestigde vervaardiger van swaar handelsvoertuie is, het dié Chinese maatskappy omtrent twee jaar gelede sy eerste passasiersvoertuig, die Sirius S 80-veeldoelbussie in Suid-Afrika bekend gestel.