Albei is reuse- sewesitpleksportnutsvoertuie, maar met uiteenlopende benaderings tot ʼn eenderse resultaat.
Kleiner nie noodwendig ’n slegte ding
Ducati se Multistrada 950 hoef glad nie terug te staan vir fietse met groter kapasiteit nie.
Bielie bult sy spiere
Die F-Type-koepee is ʼn pragtige tweesitplek-sportmotor en onder die kap skuil ʼn juweel.
Wiele2Wiele ry met drie sportnutse
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met drie sportnutse – die nuwe Hyundai Santa Fe, die Renault Koleos en Volvo se XC60 D5.
Die oorspronklike kompakte sportnuts?
Die binneruim is gepeper met elke denkbare luuksheid maar dit is op die pad waar die Forester tot sy eie reg kom.
’n Gebruikte motor? Trap rem vir nuwe skelmstreek
Verbruikers wat in die mark is vir ’n tweedehandse motor moet ligloop, want daar is ’n nuwe skelmstreek waar jy, sonder dat jy weet, al jou regte volgens die Wet op Verbruikersbeskerming prysgee. Ina Opperman verduidelik hoe die skelmstreek werk en hoe jy dit kan vermy.
Hyundai se luukse sportnuts opgeknap
Hyundai se Santa Fe is gepeper met elke denkbare luuksheid.
Ford se onderskatte juweel
Dit is ʼn voertuig van uitmuntende gehalte wat plaaslik vervaardig word, en tussen sy mededingers puik geprys.
Val in die pad met Suzuki se Jimny
Geen bestemming is vas nie, en geen slaapplek word langer as ’n dag vooruit bespreek nie. Ons sou ry tot die daglig opraak en dan slaapplek soek.
Goedkoop nie altyd duurkoop
Toyota het die SRX se spesifikasievlak is effens gelig en hy staan nou bekend as die Hilux Raider.
Wiele2Wiele ry met ‘n Suzuki, ‘n Peugeot en ‘n Ford
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Suzuki se gewilde Swift wat nou ‘n nuwe voorkoms het, Peugeot se pragtige nuwe 3008 kompakte sportnuts en Ford se EcoSport Ambiente Auto.
Kos dié motortjie regtig net R150 per maand?
Die Bajaj Qute, ʼn piepklein motortjie, is besig om ʼn groot opskudding te veroorsaak.
Die vinnigste Porsche 911 óóit
Van 0-100 km/h in 2,8 sekondes.
Peugeot se 3008 kry lyf
Op die pad is die Peugeot 3008 voorwaar ʼn luukse ervaring – van die puik binneruim tot die lekker sterk enjin en die gladde ratkas.
Nie verniet Suzuki se topverkoper
Met dié opknapping is Suzuki weer op koers.
Zontes se treffende nuwe liggewig
Zontes het nog altyd vir my mooi fietse gemaak, maar hierdie een is iets besonders.
Jan Alleman se motor
ʼn Groot gedeelte van die publiek soek ʼn doodgewone luikrug, met voldoende spasie, ʼn billike enjin, goeie brandstofverbruik en ʼn outomatiese ratkas.
Wiele2Wiele ry met Mazda CX-5, Toyota Urban Cruiser
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Mazda se pragtige CX-5 2.0L Carbon Edition FWD sportnuts en met Toyota se Urban Cruiser.
Blitsige Beemer beïndruk
Die M2 CS is ʼn kompakte tweedeur-vuurwa.
Perdekrag: Dis die Prado teen die Defender
Die twee sterre van dié episode is Toyota se Land Cruiser Prado en Land Rover se splinternuwe Defender.