Hulle het 6 000 foto’s van katte versamel waarin hulle die posisies van die diere se ore, neuse, snorbaarde en ooglede noukeurig bestudeer het.
Fluit, fluit, net sóveel twiets mag jy kyk
Talle Twitter-gebruikers het die naweek hul misnoeë uitgespreek deur die hutsmerk #GoodbyeTwitter ná dié aankondiging te gebruik.
Kry ’n paar Afrikaanse apps vir jou slimfoon
Verkies jy eerder jou slimfoon in Afrikaans? Hier is ons lys van heerlike Afrikaanse apps vir jou slimfoon!
Video: Yslike foon staan 2,4 meter hoog
Die iPhone is ten volle funksioneel.
Kunsmatige intelligensie sal deel van moderne klaskamers word
Kunsmatige intelligensie is beslis hier om te bly. Dit kan as ‘n kragtige hulpmiddel in die klaskamer funksioneer, en dit mag nie misken of verbied word nie.
Apple wil appels as handelsmerk registreer
Vrugteboere is verward oor die versoek.
Wat het kritiese denke met Transhumanisme te doen?
Met Neuralink word die grootste uitdaging van ons menslike bestaan moontlik, naamlik singulariteit. Dit is wanneer die kapasiteit van die rekenaar die gesamentlike breinkrag van alle mense oortref.
Video: Sally Campher gesels oor familie, loopbaan en nuwe uitdagings
Die bekende aktrise Sally Campher gesels in Maroela Media se ateljee oor die rolle wat haar lewe verander het, asook haar rol as ma en ouma en nuwe uitdagings, soos die ontwikkeling van ʼn veiligheid-app.
Bult jou spiere by vaardigheidspele
Maak die tegnologie van die toekoms jou opgewonde en is die uitvinding van allerlei katoeters jou kos? Wel, dan is jy die ideale kandidaat om jou vaardighede te slyp en jou staal op die wêreldverhoog te wys.
SA kry eerste bedryfsvereniging vir kunsmatige intelligensie
Die vereniging is gestig om plaaslik verantwoordelike praktyke in kunsmatige intelligensie (KI) en outomatiseringstegnologieë te bevorder.
Apple stel peperduur virtuele realiteit-bril bekend
Die tegnologie-reus, Apple, het die week hulle nuwe virtuele realiteit-bril bekendgemaak en dit sal jou ʼn allemintige $3 500 (sowat R67 250) uit die sak jaag.
Nuwe rekenaarspeletjie sommer ook in Afrikaans
ʼn Pretoriase sakeman het sy gewone werk laat vaar om te werk aan dié speletjie met sy temas van spanwerk, ubuntu en volhoubaarheid. En dit is reeds op duisende spelers se wenslyste.
Gemeenskapsbetrokkenheid nodig om kubermisdaad te knak
“Eens op ʼn tyd was dit makliker om misdadigers uit te ken, maar nou kan dit enigiemand wees omdat skelms agter skerms skuil.”
Video: Tegnologie laat parapleeg weer loop
Die inplantingstelsel is steeds in ʼn eksperimentele fase, maar Oskam kan nou weer staan en selfs trappe klim.
Rekordboete vir Meta oor EU-datareëls
Meta het in reaksie hierop gesê dat hy “teleurgesteld is om uitgesonder te word” en dat die uitspraak “gebrekkig en ongegrond is”.
Twitter kan dalk gou bel ook
Gebruikers sal dus met enigiemand op enige plek in die wêreld kan gesels sonder om hul selfoonnommer te deel.
Ligte mistykie op WhatsApp? Jy kan dit nou wysig
Die gewilde sosialemediaplatform het eindelik gehoor gegee aan gebruikers se behoefte aan ʼn redigeerfunksie vir boodskappe wat reeds gestuur is.
Wêreldklas toerusting bevorder spinale chirurgie by Zuid-Afrikaans Hospitaal
Dr. Louis Nel, spinale chirurg by die Zuid-Afrikaans Hospitaal, verduidelik dat die toerusting hom en sy span in staat stel om operasies uit te voer met minder komplikasies.
Nederland vry na Afrikaanse IT-spesialiste
“Dit is ’n maklike som om te maak,” verduidelik die werwingsmaatskappy Ir. Olav’s Globetrotters oor waarom juis Afrikaanssprekende Suid-Afrikaners in Nederland aangestel word.
Apple hoop om teenwoordigheid in Indië te versnel
Met Indië wat China na verwagting vanjaar as die wêreld se mees bevolkte nasie gaan onttroon, maak dit baie sin dat die Kaliforniese tegnologiereus, Apple, sy teenwoordigheid hier teen ’n ongekende tempo versnel.