“Die derde Du Toit-baba is op pad in September.”
Lees meerKoslegende se ‘plek aan tafel nou leeg’
“Jou skof in die kombuis is nou verby, Peter, geniet die rus.”
Sharoney stof ou treffer af ter viering van dekade in musiekbedryf
Die borrelende sangeres blaas nie nou net lewe in haar tien jaar oue debuutenkelsnit nie, maar staan ook nou stewig met haar voete in die korporatiewe wêreld.
Eben Genis ná dekade terug op die verhoog
Eben Genis gesels met Maroela Media oor sy 12 jaar lange breek van toneelspel, “Mirakel” en hoe hy as rekenmeester sy tyd verdeel tussen syfers en die verhoog.
Elvis Blue trap fiets vir skoolgeld
Elvis Blue gaan vanjaar by die Innibos Laeveld Kunstefees te siene wees, maar hoe hy die lang pad tussen sy tuisdorp, George, en Nelspruit gaan aanpak, is ʼn ander saak.
Twee nuwe Netflix-programme deur Meghan, Harry op pad
Een reeks, saamgestel deur Meghan, sal “die vreugdes van kook en tuinmaak, onthaal en vriendskap vier”.
Ná 14 jaar is Ilse Klink steeds pure “Dancing Queen”
Maroela Media het met Ilse Klink oor haar rol in “Mamma Mia!”, hegte vriendskappe en die tweede seisoen van “Nêrens, Noord-Kaap” gesels.
Só leef grimeerkunstenaar Andrea elke dag in volkleur
“Ons as vroue het hierdie vreemde vermoë om die mooi in omtrent alles raak te sien, behalwe onsself.”
Hollywood: Gewilde blouoog-akteur terug in ‘Bridget Jones 4’; lusmakers vir ‘Bridgerton’, ‘Joker’-fliek uitgereik
Maroela Media bied jou ’n opsomming van die week se jongste internasionale vermaaknuus.
Heidi Mollentze leef twee lewenspassies uit
“Dit is ʼn wonderlike voorreg en eer om mense te kan help. Dit is asof ek ʼn klein deeltjie kan bydra tot ʼn nuwe lewe, en geen geld kan dit koop nie.”
Nóg ʼn bondeltjie vreugde op pad vir Oud-Springbok
“Baie geseënd en vrek opgewonde.”
Luister: Magé skryf klankbaan vir eie lewenspad
“Ek het ʼn dieper wete dat alles oukei gaan wees en ten goede gaan meewerk, solank ek net myself kan wees.”
Wian Taljaard ʼn dromer bowenal
Hy het vir ʼn wyle gedink hy moet sy stadslewe vaarwel roep, ʼn stuk grond iewers in die berge koop en daar, sonder enige wêreldse bekommernisse, gaan bly.
Foto’s: ‘BSV’ se Mathys, Albert nou ‘swarries’ ná spogtroue op plaas
“Kyk, Albert het my vinnig laat verstaan dat ek eers deur hom sal moet kom voordat daar oor trou gepraat word.”
VSA-regter hersien prins Harry se visum ná bekentenis oor dwelms
Ingevolge die VSA se wetgewing kan die gebruik van dwelms genoegsame rede wees om iemand se visum af te keur.
Beeldskone Bryoni op pad na Mej. Supranasionaal
“Ek is ongelooflik opgewonde en geëerd om die geleentheid te hê. Ek het onverpoosd gewerk om myself geestelik en fisiek vir die kompetisie voor te berei.”
Voormalige Mej. SA-prinses (54) sterf
“Ek skryf hierdie boodskap met soveel hartseer. Dankie vir my seun, ek is jou ewig dankbaar,” het James Dalton, Walton se eksman, op Facebook geskryf.
Konsertgangers boos ná Robbie Williams-aankondiging
Konsertgangers wat verlede maand inderhaas kaartjies vir Green Day se konsert gekoop het, sal nou ʼn tweede kaartjie moet koop as hulle vir Robbie Williams op die verhoog wil sien.
Veelsydige Melissa praat oor uitdagings, drome in bedryf
“Om uiteindelik te kon besef dat al daardie mense verkeerd was – ek ís Mart, ek kán Mart speel – het meer beteken as wat mense sal verstaan.”
Peet, Mel oor Tammy Taylor-bewerings: ‘Alles gaan oor geld’
Peet Viljoen gesels met Maroela Media oor die twis tussen hom, sy vrou, Melany, en die skoonheidsmagnaat Tammy Taylor, asook Mel se jongste TV-rolle.