Dit is ʼn drama waar die lag en die traan baie na aan mekaar loop: Die band tussen ʼn ma en haar kind, hulle lewensreis saam en die pyn en onvermydelikheid van oudword.
‘Binnelanders’ se Julia oor ‘uiters uitdagende storielyn’
“Dit was baie intens om myself elke dag in hierdie karakter in te leef,” erken sy. *As jy nog nie gisteraand (Donderdag) se episode van ‘Binnelanders’ gekyk het nie, vermy hierdie berig.
Caroline-Grace gesels oor haar tuimelritjaar, en wat voorlê
Vir sangeres Caroline-Grace Brüssow was die nasionale grendeltyd ’n genadetyd gewees.
Hoe lyk Hollywood: Johnny Depp verloor lastersaak, rol in fliek; ‘Friends’-akteur verloof
Dit kom nadat Depp se aansoek om te appelleer teen ʼn uitspraak deur die hooggeregshof, wat beslis het dat hy sy eksvrou Amber Heard aangerand het, afgekeur is.
Musiekvideo: Nederlandse akteur maak video vir Laurika se ‘Stille Waters’
“Dit is die liedjie wat waarskynlik die meeste van al my liedjies gestroom of afgelaai word.”
Ontmoet ‘Mooi Jan’, die nuwe lid van Jan Jan Jan
“Ek wou [as kind] net boeremusiek speel, ek wou nie enigiets weet van enigiets anders nie. Dit was boeremusiek of niks.”
Meghan Markle onthul sy het miskraam gehad
“Ek het geweet, soos ek my eersgeborene vashou, dat ek besig is om my tweede een te verloor.”
Elon Musk nou die tweede rykste ter wêreld
Slegs Jeff Bezos, stigter van Amazon, ryker as Musk.
Beyoncé, Taylor Swift neem voortou met Grammy-benoemings
Dié toekenningsgeleentheid word op 31 Januarie 2021 in die Staples-sentrum in Los Angeles aangebied.
Luister: Coenie de Villiers gesels oor ‘Karoo Suite’ en inryteater-inisiatief
Gehore wat nog nie Coenie de Villiers en Deon Meyer se ‘Karoo Suite’ gesien het nie, kan hier na ʼn voorsmakie luister.
Foto’s: Sterre glinster by American Music Awards
Internasionale musieksterre het Sondagaand by die Microsoft-teater in Los Angeles, Kalifornië, byeengekom vir die toekenningsgeleentheid van die American Music Awards.
‘Toorbos’-akteurs deur Knysnabos bekoor
“Dit is vir my so mooi en relevant dat ‘Toorbos’ juis nou uitgereik word, veral ná ʼn jaar vol onsekerheid en vrees.”
Shudufhadzo: ʼn Rabbedoe met sagte krag
“Daar is dae wat ek netjies, gegrimeer en goed versorg is, maar dan is daar ook dae wat ek net in my sweetpak wil rondloop, op my eie ʼn boek wil lees of musiek wil luister. Ek is beslis ʼn introvert.”
Watwou kitskos, Alvin is nou koning van dieetkos!
“Jy kan nie ʼn klomp jare se ongesonde gewoontes in ʼn paar maande regmaak nie. Dit is ʼn kopding en ek moet net aanhou en uithou.”
Afrikaans se grotes maak country-treffers hul eie
“Country-musiek is vir my soos Engelse boeremusiek. Dit lê my sommer baie na aan die hart,” vertel Ricus Nel.
Karlien slaan nuwe rigting in met klank
Sy het die liedjie vir haar man, Joe Breytenbach, geskryf saam met haar goeie vriendin, die bekroonde kunstenaar Karen Zoid.
‘Suidooster’ vier verjaardag met skenking aan kinderhospitaal
Die waarde van dié skenking is sowat R1 miljoen.
Grappies oor SA bekendes laat ons skaterlag
Duisende mense het saamgespan om grappies soos “Weet jy waar Lianie May sleutels gesit het?” en “Weet jy watter tyd van die jaar Jan Blohm?” te deel.
Dozi kap terug oor fopnuus oor sy gesondheid
Gerugte dat die sanger ernstig siek is, word saam met ‘n “gedokterde foto” op sosiale media versprei.
People’s Choice-toekennings in Kalifornië uitgedeel
Dié toekenningsgeleentheid vereer die room van die internasionale vermaaklikheidsbedryf en pop-kultuur.