“Ons wil demonstreer dat daar op ʼn ordelike wyse vertonings vir meer as 50 gehoorlede gehou kan word, mits almal in ʼn blok of spasie gespasieer word om te voldoen aan die regulasies.”
Hoe lyk Hollywood: Misdaadskrywer verdrink tuis; stigterslid van ‘Kool and the Gang’ sterf
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van dié week se jongste internasionale vermaaknuus.
Bennie Fourie en broers gaan op toer
Die loodsepisode van dié nuwe reeks is Donderdagaand op kykNET te sien.
Video: Robbie Wessels sing ʼn ode aan die Voortrekkermonument
“Die koepel in die dak waar die son elke jaar op 16 Desember perfek op die klipsteen val, is verbysterende handewerk.”
Kardashian-werklikheidsreeks kom tot ʼn einde
Die reeks het van haar en haar gesin supersterre en multimiljoenêrs gemaak.
Hykie Berg se oorwinningsreis ná ADHD-stryd
‘My stryd met ADHD: Die onsigbare oorlog’ bied ʼn blik op die binnestorie van Hykie Berg se stryd met aandagafleibaarheid en ander geestesuitdagings.
Bekroonde SA akteur sterf
“’n Unieke, talentvolle vakman as akteur en regisseur, asook ʼn ware teer siel.”
Foto’s: Daar is ‘n nuwe man in Bridget van ‘The Bachelor’ se lewe
“En toe was daar jy.”
Nuwe akoestiese album vir Janie Bay
Die album is in die groep Spoegwolf se huis opgeneem en is getiteld “In die sitkamer”.
Jo Black se nuwe album regstreeks opgeneem
“Ek hoop dat dit mense sal help om ook die genade in hulle eie lewens raak te sien en te ervaar.”
Hoe lyk Hollywood: Harry en Meghan teken Netflix-kontrak; Robin Williams-dokkie delf in demensie
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van dié week se jongste internasionale vermaaknuus.
Snotkop en Juanita du Plessis se somertreffer is hier
Du Plessis en haar dogter, Franja, het die melodie en koor van die liedjie geskryf. Snotkop het sy eie stempel op die liedjie afgedruk deur ʼn paar verse te skryf.
Musiek soos Grond se unieke vertoning aanlyn te sien
“Joshua na die Reën, Lizandra, Kaleidoskoop en Leon het saam met die orkes in Gauteng in Pierneefkraal, Pretoria, opgeneem. Die res van ons het in die Kaap in Jongensdal, Stilbaai, in ʼn skuur opgeneem.”
Amira Willighagen: ‘Ek sing nie vir die erkenning’
“Musiek kan mense bereik en hulle herinner dat daar ʼn Here is wat ons beskerm.”
Video: Karin Hougaard verbreek lang stilte met enkelsnit
“Wat my opgeval het tydens gesprekke met familie en vriende was dat so baie van ons – selfs al woon ons op aparte vastelande – dieselfde tipe drome droom.”
Ed Sheeran spog met sy eersteling
Sheeran se dogtertjie spog boonop met ʼn besonderse, maar gepaste naam.
Musiekvideo: Gerhard Steyn herinner ons aan die krag van liefde
Met sy nuwe enkelsnit, “Groter as Goliat”, wat op Lentedag vrygestel word, sing die immergewilde Gerhard Steyn oor die liefde en hoe magtig dit is as jy jouself daarmee omring.
Lady Gaga maak skoonskip by VMA’s
Ander sangers en groepe wat pryse gewen het, is BTS, Megan Thee Stallion, Doja Cat en Machine Gun Kelly. Klik hier vir ʼn volledige lys wenners:
Akteur van ‘Black Panther’ sterf
Chadwick Boseman was bekend vir sy rol as King T’Challa in Marvel Studios se superheld-fliek Black Panther.
Foto’s: Eerste Spoegwolf-baba gebore
“Ek wil vir hom die hele wêreld gee.”