Hoewel Christopher Nolan se Oppenheimer sewe goue beeldjies verower het, het ander bekendes ook toekennings vir hul puik modekeuses op die rooi tapyt verdien.
Eerste amptelike foto van prinses Kate ná operasie
Die foto van prinses Catherine en haar drie kinders is vroeër vandeesweek deur prins William by Windsor geneem.
Hollywood: ‘Freaky Friday’-opvolg op pad; New Kids on the Block terug ná 11 jaar
In dié week se nuus uit Hollywood word Colin Firth se ikoniese “Pride & Prejudice”-hemp opgeveil, en kykers is nog nie heeltemal klaar met “Young Sheldon” nie.
Annelisa op 75 gesond, geseënd en steeds geliefd
Annelise Weiland van “Suidooster,” wat diep in Suid-Afrikaners se harte gekruip het as Hilda van “7de Laan”, glo die lewe is heeltemal té kort om daagliks iets aan te pak wat jou sielsongelukkig maak.
Frieda van den Heever laat Afrikaanse debuutalbum lig sien
“Hierdie album roep diep herinneringe op van wat dit beteken om ten volle mens te wees – in hierdie land en in hierdie taal.”
Dié kunstenaars, verhoogstukke met kykNET Fiëstas vereer
“Hierdie towenaars van toneelspel, kuns en musiek verstaan hoe om ons te boei met ’n blik op lewens en wêrelde verwyder van ons eie.”
‘OME!’: Nou is daar net vyf
“Ek is nie ʼn slegte verloorder nie, maar hierdie een was nie lekker om te verloor nie.”
Foto’s: Faf se baba is hier: welkom, klein Remi-Ré
Die stralende paartjie het pragtige foto’s gedeel van hul babadogtertjie wat verlede week, effens vroeër as verwag, gebore is.
Luister: Jo Black oor rol as vlerksleepvriend, nuwe musiek en buitelandse konserte
“Agter die skerms is dinge snaaks en my raad is meer direk, maar as die kameras rol, kies ek my woorde mooi om nie te klink of ek hom te hard uittrap nie, maar ook dat dit nie moet klink asof ek ʼn gunsteling het nie.”
Video: Margit en Jurg oor ‘ouerwees’ vir teaterrestaurant, aktrise-tiener
“Ons spot gereeld en sê ons is ʼn sirkushuis, want daar is roetine, maar geen twee dae lyk dieselfde nie.”
Eerste dagboekinskrywing vir prinses Kate ná operasie
Koning Charles III het intussen ook Dinsdag met finansiesminister Jeremy Hunt vergader.
Adam Tas nou ambassadeur vir Voortrekkermonument
“Elkeen wat die monument besoek en ondersteun, is ’n ambassadeur van ons geloof, kultuur en taal.”
Wat is op die kassie?
Vandeesweek kyk ons na nuwe kykgenot wat spoedvrate aan die gons het, en die Afrikaanse “tannie” wat die land se hart gesteel het.
Matjiesfontein verloor ʼn legende
Enige toeris wat al deur Matjiesfontein gereis het, het waarskynlik al ʼn geselsie aangeknoop met Johnny, wat die afgelope 35 jaar ʼn bekende gesig op Matjiesfontein was.
Luister: Dozi sing weer ná ʼn dekade
Dozi het gedink hy is klaar met musiek, maar die musiekbedryf was nog glad nie klaar met hom nie.
Kyk: ‘Proe gou hier!’ saam met Liam Bosman
In dié episode maak Liam ʼn geurige hoenderkerrie en gesels oor sy rol as die jong swemmer Johan op kykNET se “Diepe waters”.
Hanna Grobler: ‘Gesin, liefdadigheid en kuns my eerste prioriteit’
Hanna en haar wederhelf, die sanger Bok van Blerk, is die trotse ouers van ʼn woelige kroos Samuel (7), Yamila (5) en Papillon (2), en het drie jaar gelede hul tuiste in KwaZulu-Natal vir die Wes-Kaap verruil.
Iris Apfel sterf
Iris Apfel het in haar 80’s en 90’s veral die aandag getrek met haar kort wit hare, opvallende uitrustings, massiewe bril, helder lipstiffie en groot kraalhalssnoere en armbande.
Dis net rooilipsoene vir Brendan in ‘OME!’
“Soos ek gesê het, is ek nie maklik nie. Ek is ook nie seker dat jy hier is vir die regte redes nie.”
Luister: Mike Bolhuis gee raad oor slenters
Tientalle mense bevind hulself vandag verstrengel in slenters, en dít sonder om te weet hoe hulle hulself daaruit gaan wikkel. Mike Bolhuis gee raad.