“Toe ek hierdie reis begin het, was die bedoeling dat dit ʼn reis moes wees. Dit was ’n reis, ’n avontuur. Ek het dit nooit as my finale bestemming gesien nie.”
‘Op my eish! 2’: Trane toe deelnemer trekpas kry
“Ek was geskok toe hy my so vroeg in die program al huis toe stuur. Ek glo elke meisie hoop om tot aan die einde te bly.”
Kate en William ná 11 jaar steeds ʼn koninklike droomspan
Hier is ʼn paar pragfoto’s uit die egpaar se 11 jaar lange huwelik.
‘Hans steek die Rubicon oor’ word ʼn fliek
Die rolverdeling sluit bekende akteurs soos Pierre van Pletzen, Tobie Cronjé, June van Merch en Sandra Prinsloo in.
Wysneuse gesoek vir ‘Kyk wie praat’
Die gewilde Afrikaanse speletjiesprogram ‘Kyk wie praat’ soek weer bekkige kinders vir die tweede seisoen wat later vanjaar op kykNET te sien sal wees.
Manuel Escorcio sterk tuis aan
Die 72-jarige sanger is Maandag in die hospitaal opgeneem.
Manuel Escorcio in hospitaal
Die Afrikaanse sanger is Maandag opgeneem.
Resep: Arno Jordaan se hoendernoedelgereg
Die sanger, Arno Jordaan, se hoendernoedelgereg is die perfekte dis om tydens jou volgende braaikuier op te dien.
Spoegwolf vier 10 jaar; spog met nuwe album
“Ek dink die hele ding is surrealisties en dis vir ons ongelooflik as mense uitkom na ons vertonings toe of na ons musiek luister.”
Toneelgeselskap van ‘Die Gelofte’ kuier by monument
Dr. Danie Langner, besturende direkteur van die FAK en die Voortrekkermonument, het self die toer gelei.
Afrikaanse-kunstenaar spog met eie grimeerreeks
Die reeks sluit onder meer onderlaag, lipstiffies, blospoeier en ʼn oogskadupalet in.
Posduif koer weer met nuwe enkelsnit
Wanneer die dreunende dromme, musiekinstrumente en jolige stemme oor die vertrekke weerklink waar die groep optree, begin hul harte sommer saam met die ritme bons.
Margit Meyer-Rödenbeck terug op Heksie se besem
“Dis lekker om weer te kan toer, veral met ’n kinderteaterproduksie.”
Luister: Paul du Toit oor pryse, nuwe lewe in Kanada
“Hierdie is my mense, my land en my stories. Dit is wat vir my sin maak en ek is lief vir my taal.”
Hollywood: Handskoene af tussen Depp en Heard; kletsrymer gearresteer
Hulle het dit ook bekend gemaak dat Heard tydens hul verhouding altyd met grimering in haar handsak rondgeloop het om die bloukolle wat Depp na bewering veroorsaak het, te verbloem.
Foto’s: Prins Louis word vier
Die prinsie glimlag breed in dié foto’s wat sy ma vroeër vandeesmaand op ’n strand in Norfolk van hom geneem het.
Musiekvideo: Len Muller tref met nostalgiese enkelsnit
“Ek dink mense gaan daarvan hou omdat die musiek jou laat droom en die boodskap agter die lied vir enigiemand iets kan beteken.”
Wenkbroue lig in ‘Op my eish! 2’
Vermy die berig as jy nog nie die tweede episode gesien het nie.
Barbie vereer koningin Elizabeth II met pop
As jy dol is oor die Britse koninklikes kan jy binnekort vir jou ’n Barbie-weergawe van koningin Elizabeth II aanskaf.
Fliekvlooi Floris se resensie: ‘Gaia’
“Gaia” is op vanjaar se Silwerskermfees as die beste vollengte rolprent aangewys. Kyk hier na Floris Groenewald se resensie van dié Afrikaanse ekologiese gruwelfantasie.