Soos in die vorige seisoene is hul grootste uitdaging die stryd teen tyd, en die regruk verg veel meer as net ʼn besem, skoppie en ʼn leksel verf.
Zane Meas ʼn pa, Christen bowenal
“Die Here het my geroep om met pa’s te werk. Dit is nie iets wat ek self besluit het nie.”
‘Kokkedoor’ se sjef Pieter floreer in Wes-Afrika
“Ek mis die huis en my mense baie, en ʼn goeie braai en boerekos bly maar my hart se punt.”
Denétjie vind haar stem op TikTok
Dené het ʼn vlymskerp sin vir humor, maar sy wil haar platform omskep in ʼn plek waar mense, veral vroue, tuis kan voel.
Luister: Steve skryf roerende liedjie vir sy skattige Romy-Lee
“Die goed wat in daai liedjie geskryf is, kan jy eers verstaan as jy self ʼn ouer word, en hierdie neurose sak oor jou neer en jy kom agter jy is in beheer van hierdie kind se lewe.”
‘OME!’: Ongelukkigheid heers oor Christine se voorspellings
Die een meisie wat gesmag het na ʼn soen, moes egter die Vrystaat verlaat sonder dat dié droom ooit bewaarheid is.
OME se Francois en Nykie deel hartseer nuus
Luidens die plasing het die kollig baie druk op die verhouding geplaas, en het die twee hulleself ook op ʼn kruispad bevind.
‘Hou aan dans!’ sê Kelly Clarkson vir Klein Kwagga
Die klein TikTok-sensasie en sy ma was onlangs op “The Kelly Clarkson Show” te sien.
Ruhan du Toit en sy vrou deel liefdesverhaal in sielvolle video
“Dit is vir ons uiters belangrik om in elke dag se saamwees mekaar te herinner van ons liefde vir mekaar.”
Nuwe koninklike webblad, podsendings vir Meghan en Harry
“Om ʼn vrouemaatskappy te kan ondersteun met ʼn reeks hoogs vermaaklike podsendings is ʼn fantastiese manier om 2024 af te skop.”
Wat is op die kassie?
Vandeesweek trek ons die sjokolade, snesies en sjampanje nader vir Valentynsdag, en ons gee ʼn kykie na plaaslike en internasionale flieks en reekse wat TV-vrate se romantiese hongerpyne bevredig.
Tiger spog met nuwe klerereeks
Woods se nuwe reeks sal bekendstaan as Sun Day Red en spog met ʼn springende tier as embleem.
‘Paljas’-aktrise sterf
“Ek sal my ma onthou soos sy gelewe het, eerlik, energiek, hoogs intuïtief en met haar eie spesiale tipe wysheid.”
Wat gebeur wanneer koning Charles III sterf?
Die kodenaam wat deesdae op mense se lippe is, is “Operation Menai Bridge”, wat in werking gestel sal word, sou koning Charles III sterf.
Luister: Franja, Ruan sing oor liefde vir SA
“Dis ʼn voorreg om so ʼn groot projek saam met jou sussie te kan aanpak. Ek dink nie baie mense kry die voorreg om as familie so te kan saamwerk nie en ons verstaan mekaar so goed.”
Foto’s: Springbok Willie, Holly deel eerste troufoto’s
Bekende gaste het Schalk Britz, Jesse Kriel, Steven Kitshoff en sakeman Johann Rupert ingesluit.
Taylor, Travis se ‘Super Bowl-soen’ steel kollig
Die handelsmerkwaarde van die NFL het met R6 miljard verhoog sedert Taylor haar voetbalspeler-kêrel se wedstryde begin bywoon het.
Leon oor Oscars se voorspellings, weglatings én verrassings
Die fliek-ghoeroe Leon van Nierop verduidelik hoe die Oscars se stemproses werk én sê wie hy dink verdien om vanjaar ʼn goue beeldjie huis toe te neem.
‘The Sound of Music’ se Brittany het onblusbare passie vir musiek
“Wanneer ek angstig word, raak ek net stil, maak my aanttrekkamer se deur toe, en gaan op knieë. Al wat ek soms sê is ‘Here, ek het U nodig’.”
Hollywood: ‘Moana 2’ op pad; Oscars kry nuwe kategorie; sangers sorg vir tranetrekoomblik by Grammys
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van die week se jongste internasionale vermaaknuus.