Die 72-jarige sanger is Maandag in die hospitaal opgeneem.
Manuel Escorcio in hospitaal
Die Afrikaanse sanger is Maandag opgeneem.
Resep: Arno Jordaan se hoendernoedelgereg
Die sanger, Arno Jordaan, se hoendernoedelgereg is die perfekte dis om tydens jou volgende braaikuier op te dien.
Spoegwolf vier 10 jaar; spog met nuwe album
“Ek dink die hele ding is surrealisties en dis vir ons ongelooflik as mense uitkom na ons vertonings toe of na ons musiek luister.”
Toneelgeselskap van ‘Die Gelofte’ kuier by monument
Dr. Danie Langner, besturende direkteur van die FAK en die Voortrekkermonument, het self die toer gelei.
Afrikaanse-kunstenaar spog met eie grimeerreeks
Die reeks sluit onder meer onderlaag, lipstiffies, blospoeier en ʼn oogskadupalet in.
Posduif koer weer met nuwe enkelsnit
Wanneer die dreunende dromme, musiekinstrumente en jolige stemme oor die vertrekke weerklink waar die groep optree, begin hul harte sommer saam met die ritme bons.
Margit Meyer-Rödenbeck terug op Heksie se besem
“Dis lekker om weer te kan toer, veral met ’n kinderteaterproduksie.”
Luister: Paul du Toit oor pryse, nuwe lewe in Kanada
“Hierdie is my mense, my land en my stories. Dit is wat vir my sin maak en ek is lief vir my taal.”
Hollywood: Handskoene af tussen Depp en Heard; kletsrymer gearresteer
Hulle het dit ook bekend gemaak dat Heard tydens hul verhouding altyd met grimering in haar handsak rondgeloop het om die bloukolle wat Depp na bewering veroorsaak het, te verbloem.
Foto’s: Prins Louis word vier
Die prinsie glimlag breed in dié foto’s wat sy ma vroeër vandeesmaand op ’n strand in Norfolk van hom geneem het.
Musiekvideo: Len Muller tref met nostalgiese enkelsnit
“Ek dink mense gaan daarvan hou omdat die musiek jou laat droom en die boodskap agter die lied vir enigiemand iets kan beteken.”
Wenkbroue lig in ‘Op my eish! 2’
Vermy die berig as jy nog nie die tweede episode gesien het nie.
Barbie vereer koningin Elizabeth II met pop
As jy dol is oor die Britse koninklikes kan jy binnekort vir jou ’n Barbie-weergawe van koningin Elizabeth II aanskaf.
Fliekvlooi Floris se resensie: ‘Gaia’
“Gaia” is op vanjaar se Silwerskermfees as die beste vollengte rolprent aangewys. Kyk hier na Floris Groenewald se resensie van dié Afrikaanse ekologiese gruwelfantasie.
Koningin Elizabeth II word 96
Dit was ’n uitdagende jaar vir die koninklike familie, met kommer oor die koningin se gesondheid en vrae oor die toekoms van die monargie.
Vervaardigers beboet oor skietery op filmstel
Owerhede sê vervaardigers van die fliek Rust se “duidelike onverskilligheid” teenoor vuurwapengevare het uiteindelik tot die dood van Halyna Hutchins gelei.
Danie du Toit nou ’n getroude man
In ʼn fluweelgroen pak het dié sanger ewige trou aan Melissa Bradshaw beloof.
Prinses Charlene deel gesinsfoto
Prinses Charlene (44) van Monaco, vrou van prins Albert II, is pas weer met haar gesin in Monaco herenig ná afwesigheid van byna ʼn jaar.
Bekroonde jazz-sangeres sterk aan ná beroerte
Volgens Lira se dokters het die beroerte haar vermoë om te kommunikeer, veral haar spraak, beïnvloed.