“Jy is baie gelukkig as jy die geleentheid kry, jy is nóg gelukkiger as daar ewe skielik ʼn klomp mense is wat van jou musiek hou.”
Luister: Heinz Winckler, van ‘Idols’-wenner na pastoor met passie vir huwelike
“Ek voel ek is nou in die rol van my lewe.”
‘Idols’-wenners: Waar is hulle nou?
Intussen wonder ‘Idols’-aanhangers ook wat van wenners soos Anke Pietrangeli, Karin Kortjé, Jody Williams, Jason Hartman, Sasha-Lee Davids en Dave van Vuuren geword het.
Fliekvlooi Floris se fliekresensie: ‘Vlugtig’
Floris Groenewald, Maroela Media se eie fliekkenner, het na die nuwe rolprent ‘Vlugtig’ gekyk.
Kyk: Sangduo Reën wil positiwiteit met nuwe album saai
Die duo se splinternuwe album Weer is nou op alle groot stromingsdienste beskikbaar en bevat ʼn treffer met ʼn gewilde Afrikaanse sanger.
Eben Etzebeth steek ring aan aktrise se vinger
“Jy het my die gelukkigste mens op die planeet gemaak.”
‘Goedheid en guns’ nou deel van ‘Die GROOT Ontbyt’-spyskaart
Die nuusleser Jenna-Leigh Bilong groet eNuus-kykers na byna tien jaar om by die ‘Die GROOT Ontbyt’ aan te sluit.
Tim Theron oor ‘blye Dina-reünie’
Vir Tim Theron, wat die rol van Deon Visagie in ‘Projek Dina’ vertolk, was die maak van die tweede seisoen van dié reeks soos ʼn familiereünie.
Wen: Jennifer, Riaan op Pta-verhoog te sien
Op Vrydag 1 April snoer twee van Afrikaans se gewildste kunstenaars kragte saam om ʼn opwindende konsert in Pretoria op die planke te bring.
Luister: Cindy Nell-Roberts gesels oor strategie agter skoonheidskompetisies
Nee, skoonheidskompetisies gaan nie net oor die mooiste wees nie, en ja, daar ís ʼn WhatsApp-groepie waarop al die voormalige Mej. Suid-Afrika-wenners is.
Elvis Blue verruil kitaar vir hamers en spykers
In ’n splinternuwe nuwe televisiereeks, Elvis B(l)ou, omskep die sanger en liedjieskrywer Elvis Blue en sy vrou, Chireze, ’n 32-sitplekbus in ’n huis op wiele.
Cindy Swanepoel oor dankbaarheid, nuwe geleenthede
“Ek sê vir die vroue dat hulle na die storie moet luister. Dalk gaan jy lag, dalk gaan ons saam huil, dalk gaan jy net my storie geniet. Ons gaan mekaar iewers kan ontmoet.”
Luister: Nóg ʼn voetstamptreffer in Irene-Louise se visier
“As ek ‘Maak ʼn plan’ hoor wil ek op my voete klim en net dans!”
Babanuus vir Christel van den Bergh en David Louw
“Dis nou ons klein gesinnetjie. Ons sal soms net in die huis staan en ʼn groepdrukkie vir mekaar gee. Dit is so ongelooflik kosbaar.”
Nóg regs- en veiligheidsdrama vir Meghan en Harry
Terwyl Meghan Markle se familie in die VSA haar vir laster hof toe sleep, word haar man, prins Harry, daarvan beskuldig dat hy sy ouma in die VK afjak.
Hulde aan Blackbyrd-sangeres gebring
Die oorsaak van haar dood is nie bekend nie.
Kyk! Rocker Rod Stewart vul self slaggate
Die musieklegende sal met sy selfdoenbenadering moontlik heel tuis in Suid-Afrika voel.
Rhapsody’s Centurion, terug in volle glorie
“Of jy jou maat op ʼn afspraakaand wil trakteer met ʼn uitgekose reeks van internasionale wyne, of ʼn plek nodig het om daardie saketransaksie te sluit, Rhapsody’s Centurion is die plek wat aan al jou standaarde sal voldoen.”
Jody Wayne sterf
“Patches”, “The Wedding” en “Sixteen Candles” was van sy grootste treffers.
Bekende model (25) in hospitaal ná bloedklont in brein
Die model en vrou van die popsanger Justin Bieber het glo Donderdagoggend “simptome soortgelyk aan ʼn beroerte” beleef.