“Paasfees is ’n tyd van hoop. Die dood is reeds oorwin. Daarom kan ons dans, al is dit deur ’n storm.”
David en Victoria Beckham se oudste haak in styl af
Die drie dae lange glansryke geleentheid het luidens mediaberigte byna $3,5 miljoen dollar (nagenoeg R51,2 miljoen) gekos.
Kate Roothman weer op die kassie
Op ʼn plaas in Sannieshof het ʼn jong Kate Roothman gedroom oor ʼn loopbaan as aktrise. ʼn Droom wat vandag dié nederige aktrise se werklikheid is.
Luister: Ander sy van Francois te sien in ‘Op my eish!’
“Ek is nogal opgewonde en ʼn bietjie bang, maar meestal opgewonde om met die wêreld te deel wie Franna regtig is.”
Sepiester sowaar ʼn ystervrou
“ʼn Mens ervaar alle menslike emosies waartoe jy in staat is. Jy is bly, raak kwaad, hartseer en gelukkig ook.”
Bernice West se voete ferm in geloof geplant
“Ek is nie ʼn eiland nie, ek kan niks sonder die Here doen nie.”
‘Poena’ kraai weer koning
Komedie lê hom na aan die hart, alhoewel hy glo dat daar erns in elke stukkie humor is.
Luister: Jannie du Toit se musiek kry só nuwe gedaante
Jannie du Toit hoop dat die projek daadwerklik ʼn verskil in aspirantmusikante se loopbane sal maak.
‘Bridgerton’ laat weer TV-rekords spat
Die Regency-era-romanse het altesaam 251,75 miljoen ure aan kykgenot verskaf in die eerste week wat dit uitgereik is.
Ed Sheeran wen ‘Shape of you’-saak
“Shape of you” was Brittanje se topverkoper vir 2017 en is die liedjie wat al die meeste op Spotify gestroom is.
Tom ‘cruise’ nou in KwaZulu-Natal
Cruise het vriendelik vanuit sy helikopter vir die groep plaaslike inwoners wat by die vliegveld bymekaargekom het, gewuif.
Foto’s: SA skoonheid voor kansel
Die troue het die afgelope naweek op ʼn spoggerige wynlandgoed in Stellenbosch plaasgevind.
Foto’s: Ware troufees vir Herman Kleinhans en bruid
“Ek het al baie troues in my lewe bygewoon, maar dit is anders wanneer jy die een is wat voor die kansel wag. Die oomblik is groter as wat ʼn mens vir enigiemand kan beskryf.”
Veelsydige Louw het groot planne
Louw Venter, ook ’n uiters talentvolle skrywer en regisseur, is een van die gasspelers in die sesde episode van “Projek Dina”.
G’n ‘Squid Game 2’ voor 2024
Hy het erken dat hy nog net drie bladsye van die draaiboek vir die opvolgseisoen van die mega-trefferreeks geskryf het.
Luister: Elandré raak nostalgies in ‘Hand aan hand’
“Ek dink van alles wat ek nog in my loopbaan gedoen het, was dít nog die belangrikste: om hulle verhaal te kon vertel.”
Foto’s: Bekendes skitter in blinkers, treffende kleure by Grammys
Musiek se gesogste geleentheid het Sondag in Las Vegas, Nevada, plaasgevind en die aand het vir onvergeetlike modeoomblikke gesorg.
Al die wenners van 2022 se Grammy-toekennings
Popmusiek kraai toe nie oral koning by die musiekbedryf se grootste toekenningsgeleentheid nie.
Marciel trek weer plaasstewels aan vir ‘BSV’
“Ek is dankbaar vir die avontuur wat voorlê.”
Nuwe gesigte eersdaags in ‘Binnelanders’ te sien
Maroela Media het by die vier akteurs gaan kuier om meer uit te vind oor die opwindende paar weke wat vir hul karakters in die sepie voorlê.