“So ’n Afrikaansweek spreek boekdele van onderwysers wat erns maak met taalonderrig en in hierdie geval, ons geliefde moedertaal, Afrikaans. Die FAK wil graag aan die drie onderwysers dankie sê.”
kykNET Fiëstas terug in lewende lywe
Hoewel feeste die afgelope twee jaar afgeskaal is, het die kunste egter nie gaan lê nie. Hier is die benoemings vir die kykNET Fiëstas 2022.
Luister: ‘Binnelanders’ se Germandt spog met eie musiek
Germandt Geldenhuys het besluit om die bul by die horings te pak. Hy het met ʼn vriend, wat ook ʼn musiekvervaardiger is, gaan gesels en die bal aan die rol gesit.
Foto’s: Sanger van ‘Brannewynlippe’ verloof
Dis egter duidelik dat sy aan die einde van die dag van méér as net die kunstenaar se musiek gehou het.
Sean Penn vlug te voet uit Oekraïne
Die Amerikaanse akteur het verlede week na Oekraïne gereis om ʼn dokumentêr te verfilm oor die huidige konflik tussen dié land en Rusland.
Rudi Claase is aan’t sing met nuwe toer
‘Van my wysie af’ is ʼn metafoor vir die tye toe dit miskien die donkerste was, maar die mooiste musiek het daaruit gekom.
Nog ʼn aanbieder groet ‘Die GROOT Ontbyt’
Elsa Esterhuizen groet die geel bank ná sewe jaar by die ontbytprogram.
Suidoosterfees: Só lyk 2022-program
Die fees gaan vanjaar oudergewoonte in Kaapstad voort, maar personeel, gehore en kunstenaars sal bewys van inenting moet kan lewer om dit by te woon.
Aanbieder verwelkom eersteling op unieke datum
Janina Oberholzer en haar man, Ryno, het onlangs hul eersteling verwelkom. Vind uit wat die kleinding se naam is hier:
Bekendes laat val soeklig op Oekraïne tydens SAG-toekennings
Die Oekraïniese president is ʼn voormalige akteur en rolprentvervaardiger.
Lank lewe die teater
Die afgelope twee jaar was besonder moeilik vir die uitvoerende kunste skryf Maryke Roberts.
Waldemar Schultz ‘toegewy’ aan rol as ‘Die Byl’
“Dit is wonderlik hoe elke seisoen ʼn lewe van sy eie aangeneem het.”
Luister: Eerlike Dawie de Jager-snit is ‘iets vir almal’
“Ons almal is altyd besig om iets te probeer maak met ons lewe, maar niemand van ons weet regtig of jy alles gaan klaar kry voordat jy die dag moet groet nie.”
Hollywood: Miljoene dollar vir Britney-memoir; akteur, vrou herenig ná vyf jaar apart
“Behoede my familie se siele as ek ooit ʼn onderhoud sou toestaan,” het ʼn woedende Britney onlangs op Instagram geskryf.
Musiekvideo: Nuwe musiek uit Gian Groen se pen
“Dit is byna asof jy in ʼn glaskas sit en musiek maak waar die wêreld kan inkyk, maar die kunstenaar sien niemand nie.”
Prins Harry dagvaar Britse koerantgroep
Dié klag volg nadat sy vrou, Meghan Markle, vroeër vanjaar in ʼn aparte hofsaak teen dié koerantgroep geseëvier het.
‘Die Byl’ se kreatiewe Stian, grillerige Len
Stian Bam vertel oor sy grillerige rol in ‘Die Byl’, sy liefde vir naaldwerk en kuns en sy planne vir die res van die jaar.
Clive Bruce weer in hospitaal opgeneem
Hy het verlede week by sy huis inmekaargesak.
Foto’s: ‘The Godfather’ vier 50 jaar
Die Oscar-bekroonde regisseur Francis Ford Coppola (82) het die geleentheid saam met vriende en familie bygewoon.
‘The Voice SA’-mentor sterf
Die 34-jarige musikant het glo in Johannesburg gesterf.