Hy het verlede week by sy huis inmekaargesak.
Foto’s: ‘The Godfather’ vier 50 jaar
Die Oscar-bekroonde regisseur Francis Ford Coppola (82) het die geleentheid saam met vriende en familie bygewoon.
‘The Voice SA’-mentor sterf
Die 34-jarige musikant het glo in Johannesburg gesterf.
Bekroonde Marita-roman gaan TV toe
Dit is die eerste keer dat een van Van der Vyver se boeke in ʼn televisiereeks omskep word.
Só groet die Malans
Net so is 13 episodes van die tweede seisoen van ‘Alles Malan’ iets van die verlede. Vir die hoofspelers was daar heelwat hoogtepunte en goeie herinneringe in die reeks.
‘Alles Malan’ se Greteli: Enkelma op kassie, mevrou in werklikheid
Greteli de Swardt, wat die rol van Elani in ‘Alles Malan’ vertolk, het met Maroela Media gesels oor haar rol in dié gewilde kykNET-dramareeks en oor haar eie liefdeslewe wat blom nadat sy vroeër vandeesmaand getroud is.
Musikante by glansaand vereer
Kunstenaars soos Dozi, Jan Blohm en Gian Groen is van die musikante wat tydens Vonk Musiek se erkenningsaand by die AfriForum Teater vereer is.
Namibwoestyn van nader bekyk in ‘Die groot niks’
Neil Sandilands is die aanbieder van die program.
Moedertaaldag: Bekendes se gunstelingwoorde
“ʼn Mens kan iemand op geen ander manier terg of die stryd aansê – veral as hulle jou goed befomfaai – as met die woord ‘karnuffel’ nie.”
Nuwe lid vir sangduo Reën
“Dit is bittersoet,” sê René in ʼn onderhoud met Maroela Media.
Babanuus vir ‘Boer soek ʼn vrou’-paar
“Dankie Jesus dat U ons so vinnig met die groot geskenk seën!”
Pitt dagvaar Jolie oor verkope van Franse wingerd
Angelina Jolie “wil opbrengs verdien uit ʼn belegging wat sy nie gemaak het nie en winste wat sy nie verdien het nie”.
Stad se gejaag vir eers verby vir Johrné
Johrné van Huyssteen gesels oor sy tyd by “Die GROOT Ontbyt”, sy toekomsplanne op ‘n klein dorpie, sy reguit vraag aan Angelo Agrizzi en sy grootste vrees.
‘Getroud met rugby’ hang tokse op
“Die veranderende televisielandskap noop ons soms om wysigings te maak, maar dit bring ook nuwe geleenthede en nuwe stories mee.”
‘Soetsappige dominee’ se liefdesdriehoek in ‘Binnelanders’
In ‘Binnelanders’ koer ds. Wynand du Plessis, vertolk deur John-Henry Opperman, vir Elise sowel as haar beste vriendin, Annetjie. Opperman het met Maroela Media gesels oor dié liefdesdriehoek wat kykers soms laat giggel en soms rooi laat sien.
Vol program vir 2022 se Suidoosterfees
“Ons hoop om vanjaar weer op ʼn groter skaal fees te vier en nooi ieder en elk om dit saam met ons te kom doen.”
Luister: Janie Bay op fees ná verhoogdroogte
“Daar is ook vanjaar weer ʼn hele klomp vertonings bevestig, wat skoon vreemd voel ná die stilte van die twee jaar wat ons gehad het weens die pandemie. Ek is baie opgewonde daaroor.”
Tom Cruise-koors loop hoog op Hoedspruit
Nadat hy uit die helikopter geklim het, het Cruise na sy voertuig gestap, maar pleks daarvan om net weer in te klim, het hy om die voertuig gestap, vir die mense gewuif en sy duim gelig. Hy het verder gewaai nadat die voertuig al vertrek het.
Gerhard Steyn en sy Zelri: ‘Ons is regtig beste vriende’
“Sy het my al op my knieë sien huil, my al sien lag dat ek nie kan asem kry nie, en ek het niemand nog ooit so lief gehad nie.”
Musiekvideo: Riaan Benadé, Demi Lee sing weer saam oor die liefde
“Die wind en reënweer het gesorg vir ʼn pragtige dramatiese effek en die video voel behoorlik soos iets wat uit ʼn Hollywood-rolprent kom.”