Die benoemings vir die Earthshot-prys maak die wêreld bewus van mense se vindingrykheid en vasberadenheid om die skynbaar onmoontlike in die nuwe normaal te omskep, sê die projekorganiseerders.
1, 2, 3 soene in ‘Op my eish!’
Daar is drie vroue wat voorloop in die resies om Brendan Peyper se hart te wen, en hy maak geen geheim daarvan nie.
Hollywood wink, maar Klein Kwagga bly nederige plaaskind
Al gaan hy nou op die Amerikaanse sanger Kelly Clarkson se geselsprogram wees, is Klein Kwagga se gesin vasberade om hul sewejarige se voetjies plat op die grond te hou.
Christia duik in ‘Diepe waters’-kulkunstenaar se verkleurmannetjieskoene
“Vir my was die besluit om Candy te vertolk eintlik ʼn maklike een. Sy is divers en speel self ʼn klomp verskillende rolle binne haarself.”
‘Geloof eerste, musiek tweede’, sê Amira Willighagen
“Ek is so dankbaar dat ek die wêreld kon sien, en dat die Here hierdie talent aan my toevertrou het. Hierdie talent is spesiaal, en ek wil dit in sy naam gebruik.”
Mel die Storieverteller gee jawoord langs Weskus
“Ons huweliksfeesvieringe was drie dae lank. Nietradisioneel, 50 ongelooflike gaste, drie Weskus-plekke. Lekker kos, soveel lag en baie ‘memories’.”
Skrywers van ‘Die Gelofte’, ‘Die Kaplyn’ terug met nóg ʼn musiekspel
“Die geselskap op daardie verhoog is ʼn groep mense wat die Here self gekies het om hierdie verhaal te vertel.”
Harry pak binnekort tas vir Londen ná koning Charles se kankerskok
Sy vrou, Meghan Markle, die hertogin van Sussex, en hul kinders sal na bewering in die VSA agterbly.
Suidoosterfees word mondig
Verskeie verrassings en hoogtepunte wag op feesgangers wanneer dié fees van 26 April tot 1 Mei vanjaar in die Kunstekaap-teaterkompleks in Kaapstad aangebied word.
‘Summertide’ se Frank: ‘Die see is ook ʼn karakter’
“Kaapstad is een van die uniekste plekke ter wêreld om as agtergrond vir ʼn reeks te gebruik.”
Foto’s: Eenvoud sing harder as uitbundigheid op Grammy-tapyt
Talle bekendes het klassieke silhoeëtte, stylvolle wit nommertjies en eenvoudige blinkers vir die glanstapyt gekies.
Grammy-prys vir SA se Tyla
Suid-Afrika het ʼn sterk teenwoordigheid gehad tydens die 66ste Grammy-toekennings, wat Sondagaand in Los Angeles, Kalifornië, uitgedeel is.
Taylor Swift maak geskiedenis by Grammy’s
Sy het toe sommer ook die geleentheid benut om nóg ʼn album bekend te maak.
Luister: ‘Bravo’ se Ewan Strydom leef nou TV-passie uit
“Ek was net op ʼn punt waar ek besef het dat ek op my passie moet begin fokus. Alhoewel dit ʼn moeilike besluit was, glo ek dit was die regte besluit.”
Wyndigters raak gesellig in liedjietuin
“Hoewel ons die konsert op Valentynsdag aanbied, gaan daar nie net oor romantiese liefde gesels word nie.”
Hollywood groet ‘Rocky’-akteur
Carl Weathers word deur mede-akteurs as ʼn “legende” beskryf.
Kyk: ‘Proe gou hier!’ saam met Ruan Josh
Ruan maak ʼn smaaklike omgedraaide appeltert wat blykbaar ʼn gunsteling in die Du Plessis-huis is.
Hollywood: Céline maak hart oop oor gesondheid in dokkie; Cher se voogdyskapaansoek misluk
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van die week se jongste internasionale vermaaknuus.
Luister: Saarkie se Adèle rock nou ook op haar eie
“Ek raak nou ouer, so ek kan nie meer net altyd in ʼn rock band speel nie,” skerts sy in Maroela Media se ateljee.
Luister: ‘Wees self gelukkig voor jy liefde soek,’ sê Brendan
“Jy kan nie verwag dat jou vrou of man jou gelukkig moet maak nie, jy moet eers daardie geluk in jouself vind.”