“Die Here gee lewe en ons is geseënd. Dit is ʼn ongelooflike groot wonderwerk en ons is baie opgewonde.”
Boer Niel en sy Cheréze beloof ewige trou
Niel Bruwer en Cheréze Maree, wat tydens die 13de seisoen van Boer soek ʼn vrou liefde gevind het, het Saterdag ewige trou aan mekaar beloof.
Andriëtte: Van kleintyd-drome na groot verhoë
Andriëtte gesels oor haar begin op ‘Idols’, ma- en vrouwees, haar nuwe musiek en Theuns Jordaan wat haar onder sy vlerk geneem het.
Hollywood: Jason Momoa weer enkellopend; nuwe voorkoms vir Hefner se weduwee
Die ‘Aquaman’-ster is ná 16 jaar weer enkellopend.
ʼn Skotse gereg vir Neil Sandilands
Neil Sandilands kuier saam met Martelize Brink in haar kombuis. Hulle gesels oor Neil se Skotse herkoms en Martelize maak Skotse pastei en haggis.
Rocker veil kitare, memorabilia op vir siek vrou
“Dit is nie ʼn uitgemaakte saak dat die operasie ʼn sukses sal wees nie, maar dit is my enigste hoop.”
Albert Maritz: Springlewendig en gesond
Vir die Malans van ‘Alles Malan’ was dit’n reuseslag om hul patriarg te verloor, maar in werklikheid is Albert Maritz, wat dié rol vertolk, op 61-jarige ouderdom nog fiks en gesond.
Meer bekend oor dood van Betty White, Bob Saget
“Daar word in dié stadium geen vuilspel of dwelmmisbruik in Bob Saget se dood vermoed in nie.”
Cordelia se kop staan kansel toe
“Ek voel bevoorreg dat die Here ons gesin een gaan maak.”
Golden Globes 2022: Hier is die wenners
Die geleentheid het sonder enige gehoor of regstreekse mediadekking voortgegaan en die wenners is onder meer op Twitter aangekondig.
‘Full House’-ster (65) dood in hotelkamer gevind
Die akteur het bekendheid verwerf vir sy rol as enkelpa in die sitkom ‘Full House’, wat in 1987 afgeskop het.
Oscar-bekroonde akteur sterf op 94
Sidney Poitier was die eerste swart man om ʼn Oscar-toekenning vir beste akteur te wen.
Foto’s: Sanger, akteur vra die jawoord
Dié twee het by Kogelbaai verloof geraak en dit gevier deur sommer self verlowingsfoto’s te neem.
Quinton de Kock word pa
“Ek is lief vir alles wat [met toetskrieket] gepaard gaan: Die hoogtepunte, sowel as die laagtepunte. Maar nou het ek iets gevind waarvoor ek selfs liewer is.”
Hollywood: Aktrise skenk eiersel aan tweelingsuster; Mr. Big uit ‘SATC’-finaal verwyder
Vier vroue het kort ná die première van die eerste episode van ‘And just like that’ vir Noth van seksuele aanranding beskuldig.
Nuwe boomspesie na Leo vernoem
Die Uvariopsis dicaprio – ’n immergroen boom met groot geelgroen blomme – is in Kameroen se Ebo-woud gevind.
Meghan Markle kry een pond as vergoeding
Sy het in 2019 die nuusgroep gedagvaar oor die publikasie van ʼn brief wat sy in 2018 aan haar vervreemde pa, Thomas Markle, geskryf het.
Nuwe gesin wys gesig in ‘7de Laan’
Hannelie Warren en Zak Hendrikz, wat voorheen onderskeidelik die rolle van Ilse Ferreira en Eben Nel in “Binnelanders” vertolk het, vorm deel van dié gesin.
Adele maak skoonskip in 2021
Die Britse popster Adele se jongste album getiteld ‘30’ is die Verenigde Koninkryk se topverkoperalbum vir 2021 – slegs ses weke nadat dit in November uitgereik is.
‘Nirvana-baba’ se saak geskrap
Luidens Elden se oorspronklike dagvaarding het nie hy of sy wettige voogde ooit toestemming gegee vir die gebruik van die foto nie.