Waarlikwaar! Dit is nie net die naam van die aktrise Susanne Beyers se huis in die Kaap nie, maar hierdie “outydse mooi word” som dié ikoniese aktrise ook op.
Medici hou prinses Charlene fyn dop
Dokters moet luidens ʼn verklaring nog vasstel presies wat tot die ineenstorting gelei het.
Hollywood: Peppa Pig sit Kanye ore aan; gunsteling ‘Grey’s’-ster terug
Dit is nie die eerste keer wat Peppa Pig opslae in die musiekbedryf maak nie.
Luister: Spoegwolf deel ‘gelukkige herinneringe’ met nuwe album
Met berge, branders en die maan as inspirasie, bevat die album ’n mengsel van epie-se en huishoudelike temas.
‘Zorba the Greek’-komponis sterf op 96
Akteur Anthony Quinn het in die fliek die bekende “sirtaki” gedans wat uiteindelik as die “Zorba-dans” bekend sou staan.
Candy Benson uit hospitaal ontslaan
Hulle moes die nuus van haar pa se dood sowat drie weke lank van haar weerhou aangesien dokters bang was sy sou ʼn terugslag beleef weens die skok.
CheraLee, ʼn country-sangeres in murg en been
“My pa is nog altyd my steunpilaar wat my aanmoedig om my passie vir musiek uit te leef.”
Nuwe Elton John-musiek op pad
Sterre soos Stevie Wonder, Gorillaz, Miley Cyrus en Wonder verskyn ook in die album.
Hollywood hang weer uit by Italiaanse rolprentfees
Die fees skop Woensdag af.
Video: Ben Kruger finaal gegroet
Die geliefde akteur, wat byna ʼn dekade lank die rol van Oom Okkie in Binnelanders vertolk het, was Dinsdagaand vir die laaste keer op die kassie te sien.
‘Wonderwerk’-baba vir ‘Toks en tjops’-aanbieder
“Ons het bitter lank vir hierdie oomblik gebid en nou kan ons uiteindelik die nuus met almal deel.”
Legendariese akteur (91) sterf
Asner het naam gemaak deur die hoofkarakter, Lou Grant, as hoof van die nuuskantoor in die TV-komedie The Mary Tyler Moore Show te vertolk.
Kaapse aktrise wys gesig in ‘Binnelanders’
Met ʼn amper tweejarige woelwater-dogtertjie by die huis in Kaapstad, is dit ʼn uitdaging om vir lang tydperke aaneen weg te wees van die huis af.
‘Spoorloos’-akteurs in nuwe Corné Pretorius-video te sien
“Ek dink ons het ʼn album gemaak waarop Corné trots kan wees.”
Hollywood: Nuwe ABBA-musiek glo binnekort te hoor; lokprent vir Diana-fliek maak opslae
Dit sal dié Sweedse popgroep jongste musiek in 39 jaar wees.
Verlies inspireer jongste Zamudio-snit
“Ek het die afgelope tyd baie gestoei met die gedagte van verlies. Verlies aan lewe, verlies aan inkomste, verlies aan werk.”
Foto’s: Prinses Charlene, gesin herenig in SA
Leefstyltydskrifte oor die hele Europa het die afgelope paar weke koorsagtig bespiegel dat dié koninklike huwelik dalk op die rotse is.
Kanye West wil sy naam verander
Die 44-jarige het voorheen gesê sy nuwe naam het ʼn “godsdienstige betekenis” vir hom.
Luister: Kurt Darren vier massiewe mylpaal
Darren se jongste uitreiking, “Blok party”, het gesorg vir sy jongste prestasie.
Baba op Nirvana-albumomslag eis vergoeding ná 30 jaar
Spencer Elden beweer nou dat die foto op kinderpornografie neerkom en het Dinsdag met regstappe begin.