“As mense wil kom sit en ordentlik wees, is die vertoning nie vir hulle nie – ek wil hê hulle moet onbeskof en lelik kom lag.”
Video: Lieb Bester laaste keer op kassie te sien
“Sy onderhoude was altyd professioneel en tiperend van sy toewyding vir die programreeks en seniors in besonder.”
Foto’s: Britse koninklikes, flieksterre kuier by James Bond-première
Prins William en sy vrou, Kate Middleton, asook prins Charles en sy vrou, Camilla Parker-Bowles, het die fliek by die Royal Albert Hall gaan kyk.
Luister: Janie Bay ‘vinniger as lig’ met jongste uitreiking
Die liedjie spog met ʼn splinternuwe musiekvideo wat pas uitgereik is.
Wie gaan die volgende James Bond wees?
Met Daniel Craig wat die tuig neergelê het as James Bond, is dié vraag op al wat ʼn 007-aanhanger se lippe.
Clive Bruce ‘dankbaar om te leef’ ná hartoperasie
“Die oomblik toe sy by die huis kom, het ek vir haar gesê: ‘Lovey, vat my hospitaal toe, ek dink ek kry ʼn hartaanval’.”
R Kelly skuldig bevind
Die R&B-sanger sal in Mei aanstaande jaar gevonnis word en kan die res van sy lewe agter tralies deurbring.
Rian se kop staan parlement toe
Van Heerden het die aankondiging in sy omroeperstoel in die JacarandaFM-ateljee gemaak.
Tony-toekennings in New York uitgedeel
Lois Smith het op 90-jarige ouderdom die oudste Tony-wenner vir toneelspel geword.
Video: Ricus Nel maak skoonskip met nuwe musiek
Die musiekvideo, wat op Braaidag uitgereik is, spog reeds met meer as 100 000 kykbeurte op YouTube.
‘Egoli’-skepper Franz Marx oorlede
“Franz was ʼn man van ongelooflike visie, waagmoed en geniale talent.”
Neil Somers roer hartsnare met nuwe musiek
’n Musiekvideo vir “Jy is water” is vandag ook net hier op Maroela Media te sien.
Jan Braai, vader van Braaidag
Maroela Media het by Jan Braai, vader van Nasionale Braaidag, aangeklop om te hoor hoe hy vanjaar sy erfenis vier.
Nuwe rede om by die rooi stoel te kuier
Die enorme rooi stoel langs die R62 tussen Worcester en Robertson het al vele vervelige reis met ’n paar kiekies, bene rek en wyn koop by Rooiberg Wynkelder, tuiste van die stoel, opgehelder. Nou is daar nog ʼn groter rede om te stop.
Luister: Kaalnael-fliek ‘het ook diepte, hart’
Jacobs vertel in die Maroela Media-ateljee dat mense nie afgeskrik moet word deur die titel van die fliek nie.
‘Sex and the city’-akteur (57) sterf
“Ek het jou so lief, pappa. Rus in vrede.”
Twee van SA se bekendstes bied Mej. SA aan
“Mede-aanbieding vereis ʼn ander benadering en kan groot pret wees mits die persoon saam met wie jy werk daarvan hou om ʼn goeie tyd op die verhoog te hê.”
Babavreugde vir Britse koninklikes
Die Britse koningshuis het pas dié babanuus aangekondig.
Dokters ‘tevrede’ ná Clive Bruce se hartoperasie
Bruce (72) is verlede Dinsdagaand na ʼn hospitaal gehaas nadat hy borspyne gekry het.
Foto’s: Emmys-modes laat koppe draai
Helder kleure soos pienk, rooi, geel en oranje het die rooi tapyt oorheers, terwyl eksentrieke, byderwetse modekeuses ook aan die orde van die dag was.