“Ek is so bang, maar ek weet ons Vader gaan haar gesond huis toe bring.”
Erns verken Namibië in nuwe seisoen van ‘Elders’
“Teen sonsondergang gestap op die rooi duine op die rand van die Namib-woestyn en dit het skielik gelyk asof ons in hierdie gloeiende Pierneef-skildery stap.”
Bill en Melinda amptelik geskei
Volgens die Bloomberg-miljardêrsindeks is dit ʼn fraksie van hul fortuin van sowat $146 miljard.
Duiker laat breinaalde klik langs Olimpiese swembad
“Die een ding wat my gesond van verstand hou deur die hele proses is my liefde vir brei en hekel en alles wat stikwerk behels.”
Afrikaanse kunstenaars trek laer met aanlyn konserte
“Die Ons Sal Self-konserte is ʼn pragtige voorbeeld van ‘ons sal self’ in praktyk.”
Brendan Peyper, Die Heuwels vereer op Samas
Die Samas vereer jaarliks Suid-Afrika se topmusiektalent.
André Schwartz ‘dankbaar’ vir asem ná Covid-stryd
“Toe ons in Maart konserte kon hou, het ek getoer en gesing en dit is ongelooflik hoe ʼn mens krag kry wanneer jy dit doen waarvoor jy lief is.”
Afrikaanse liedjie in Frans vertaal vir liefdadigheid
Christa Steyn het die liedjie in 1982 geskryf en dit is al meer as tien keer deur ander Suid-Afrikaanse kunstenaars opgeneem.
Bekroonde teaterstuk verwerk vir die kassie
Dit is as beste nasionale debuut op die Vrystaat-kunstefees bekroon en het in 2018 die kykNET Fiësta-toekenning vir beste ensemblewerk ingeoes.
Stian Bam maak draai in ‘Suidooster’
Dit is meer as ʼn dekade sedert Bam in ʼn sepie te sien was. “Dit was heerlik om ʼn nuwe karakter vir ʼn ruk te kon bewoon.”
Hollywood: Netflix, Google wil personeel ‘verplig’ om in te ent; rocker ontken steeds seksklagte
In Junie het die Harry Potter-uitgewer, Bloomsbury, ook gesê personeellede moet ingeënt wees voordat hulle na die werkplek kan terugkeer.
Theuns sê ‘dankie’ midde gesondheidstryd
Leukemie is in September verlede jaar by die sanger gediagnoseer en hy ontvang sedertdien chemoterapie.
Video’s: Bekendes wens Maroela geluk met ons 10de verjaarsdag
‘n Paar bekendes wens Maroela geluk met ons 10de verjaarsdag.
ZZ Top-baskitaarspeler (72) sterf
Hy het in 1970 by ZZ Top aangesluit, slegs ʼn jaar nadat hulle eerste enkelsnit uitgereik is.
Lieb Bester se gedenkdiens vandag
Die diens word regstreeks om 13:00 op YouTube uitgesaai.
Bekende tromspeler (46) sterf
Hy het later onthul hy ly aan transverse miëlitis, ʼn vorm van veelvuldige sklerose.
Lilibet Diana amptelik by troonopvolgerslys gevoeg
Dit het lede van die media genoop om te wonder waarom die proses so lank gesloer het.
Foto’s: Prinses Diana se broerskind, SA miljardêr trou
Hoewel prinse William en Harry na aan hulle ontslape ma se familie is, het nie een van hulle die troue bygewoon nie.
Popster sê sy sal sportspan se broekie-boete betaal
Die reëls bepaal dat vroueatlete “noupassende bikini-broekies” moet dra wat “teen ʼn opwaartse hoek na die bokant van die been gesny is” en ʼn kantdiepte van nie meer as 10 cm moet hê nie.
Foto’s: Niel se Cheréze sê ‘ja’
“Toe ek tydens die fotosessie op my knie neersak, was sy so verbaas dat sy gevra het: ‘Wat doen jy?’”