“Elke goeie storie begin by ʼn goeie teks.”
Hertogin isoleer ná kontak met Covid
Die Britse regering beoog intussen om alle Covid-19-maatreëls op te hef vanaf 19 Julie.
Daniah terug veld toe in ‘persoonlikste rol nóg’
Daniah de Villiers wat destyds drie jaar saam met leeus grootgeword het vir ʼn rolprent, is eersdaags te sien as aanbieder van ʼn nuwe diereprogram op kykNET. Lees meer.
Gert Potgieter se musieknootgrafsteen herstel
Marianda Schlebusch sê die FAK het die grafsteen herstel om Gert Potgieter se kulturele nalatenskap te eer.
Vermaakkunstenaar Saranti Reeders sterf
Suid-Afrikaners sal haar onder meer van die musiekspeletjieprogram Liriekeraai onthou.
Ballyhoo 40 jaar later steeds reg vir die verhoog
“Ons het destyds die rockster-lewe gelei wat jy jouself kan indink, maar ons het ook baie hard gewerk.”
Huldeblyke stroom in vir Yoti, die Griekse Boertjie
“ʼn Dierbare mens en ʼn ware gentleman wat altyd net vriendelik was.” Dit is hoe bekendes vir Yoti Loizos, of te wel Yoti, die Griekse Boertjie onthou.
Lucinda vind identiteit met solodebuut
“Almal kry seer en almal sukkel en almal steek dinge weg en almal hoop en droom. Ek het al die seer en deurmekaar dinge uitgeskryf.”
Christia speel met klanke in jongste aflewering
“Dit was vir my belangrik dat dít nie in ʼn boksie geplaas kan word nie.”
Musiekvideo: ʼn Hegte vriendskapsband vir dié twee musikante
Die bebaarde sanger Christiaan Baartman en sy musikantsvriend, Mack Rapapali, het onlangs hulle eerste enkelsnit getiteld “’n Vriend soos jy” uitgereik.
Hollywood: ‘Smallville’-aktrise tronk toe vir mensehandel; Rusland maak ook fliek in ruimte
Mack het besonderhede aan ondersoekers verskaf oor hoe Raniere, ʼn “selfhelp-ghoeroe”, sy vrouewerknemers om die bos gelei het om ander vroue te werf en hulle te forseer om met hom seks te hê.
Donnalee en Ivan: ‘Daar is geen beperking op omgee nie’
Ivan sê die resies het ʼn tasbare energie gehad toe 25 000 mense voor die pandemie by SuperSport Park in Centurion bymekaar kon kom. Dié polsende energie het egter glad nie verlore geraak sedert die resies virtueel aangebied word nie.
Prinses Diana-standbeeld onthul
“Ons wens elke dag dat sy hier by ons was. Ons hoop dat dié standbeeld altyd beskou sal word as ʼn simbool van haar lewe en nalatenskap.”
Eie hartseer help Clint Brink in sepierol
“Ons vra onsself af of dit nodig was om deur die moeilike dinge te gaan, maar hier staan ek vandag, en die Here is goed vir my.”
Namibiese sangeres bring hulde aan Jan Spies
Spies, die ontslape radio- en televisielegende en ook ʼn Namibiese boorling, sou vandag (op 30 Junie) sy 85ste verjaardag gevier het.
Prinses Diana se motor verkoop vir R1 miljoen
Prins Charles het in Mei 1981 die silwerkleurige 1.6L Ghia vir Lady Diana Spencer gekoop as ʼn verlowingsgeskenk.
Medici ontken skuld aan sokkerster se dood
“Aan die einde was daar talle waarskuwingstekens dat Maradona gaan sterf, binne die bestek van min of meer ʼn dag, en nie een van die dokters het iets gedoen om dit te verhoed nie.”
Helmut Meijer verskuif grense met musiek, outobiografie
Nadat hy drie hartprosedures oor ʼn tydperk van vier jaar ondergaan het, het hy verplig gevoel om sy storie van ʼn “gebreekte hart” in boekformaat te vertel.
Tribuo-fonds se teatermarathon uitgestel
“Ons is uiteraard baie teleurgesteld omdat ons juis met die Wawyd Wakker-projek mense wou bewus maak van die nood in die uitvoerende kunstebedryf.”
Beáte Opperman oor rol as ‘Binnelanders’ se blouoog-feeks
“Deesdae bestel ons maar ook ons kruideniersware aanlyn sodat die tannies wat Nellie so vies gemaak het, my nie in die winkel met hulle handsakke bydam nie,” skerts Opperman.