“Dit voel asof ek op die oomblik in ʼn kokon is en as ek aan die anderkant uitkom is ek ʼn ma.”
Oscar-benoemde akteur (83) sterf
Jonger fliekaanhangers sal hom onthou vir sy rol as die dreigende teddiebeer Lotso in “Toy Story 3”.
Riana Nel verwelkom baba no. 4
“Dankie, Jesus, vir U goedheid!”
Koningin Elizabeth vier amptelike verjaarsdag
Koningin Elizabeth het Saterdag haar amptelike verjaarsdag met ʼn weermagparade by Windsor-kasteel gevier. Sy is 95 jaar oud.
Staatsbegrafnis vir geliefde aktrise
Dié versoek is wyd ondersteun, ook deur Surtie-Richards se familie.
Hollywood: Kanye, Russiese supermodel glo ʼn paartjie; ‘The Bachelor’-man tree finaal uit
Hy ontvang glo ʼn skikkingspakket van agt syfers om stil te bly oor sy vertrek van die program.
Video: Juan Boucher en sy Shamodene sê ja
Juan het op hul troudag die liedjie “Trou” vir Shamodene gesing.
Shaleen Surtie-Richards: Premier vra staatsbegrafnis; reëlings bekend
Intussen het Alan Winde, Wes-Kaapse premier, aangedui dat hy aan Ramaphosa gaan skryf om ʼn spesiale provinsiale begrafnis vir Surtie-Richards te versoek.
Luister: Ray Dylan sing steeds die land aan die brand
“As jy weet jou poeding werk en die mense hou daarvan, bly daarby.”
President bring hulde aan Surtie-Richards
“Ons het ʼn kunstenaar wie se kenmerkende energie, artistieke veelsydigheid en nederigheid generasies van Suid-Afrikaners vir langer as drie dekades aangeraak het, verloor.”
Shaleen Surtie-Richards: ‘Ons gaan jou mis’
“Daar is verskeie gerugte oor die oorsaak van haar dood.”
Britte deel gesogte TV-pryse uit
Die Netflix-reeks The Crown, wat in vier kategorieë benoem is, is leë hande huis toe.
Rina Hugo oor haar, man se stryd teen Covid-19
“My ou mannetjie kry maar swaar, maar die Here se genade is groot.”
Shaleen Surtie-Richards sterf
“Ons vra dat haar familie en vriende in hierdie tyd die kans gegun sal word om te rou en die hartseer nuus te verwerk.”
Harry, Meghan verwelkom babadogtertjie
Die egpaar se tweede kind is vernoem na die koningin terwyl haar middelnaam gekies is om haar ouma, Diana, te vereer.
Musiekvideo: Martin Bester ‘sentimenteel’ in Stellenbosch
“Ons het ʼn naweek lank in Stellenbosch en op ikoniese plekke in Kaapstad gespeel, baie rondgery en verskillende skote gekry om die herinneringe en nostalgiese gevoel vas te vang.”
Sangkompetisie help aspirantsangers
“Daar is niks soos goeie blootstelling as jy nog ʼn nuwe sanger is nie.”
‘Op my eish!’: Deelnemer verloof ná Neels haar trekpas gee
“Die dag dat ek hom laat weet het Neels het my huis toe gestuur, is die dag dat hy besluit het om die kans aan te gryp om meer as net vriende te word.”
Hollywood: ‘Friends’-akteur verbreek verlowing; nóg aanklagte teen Hillsong-pastoor
“Ek het gevries. Elke keer het ek gevries.”
Neil Sandilands oor Hollywood, sing in Afrikaans
Neil Sandilands het in die Maroela Media-ateljee kom draai om te gesels oor sy nuwe Netflix-reeks en ʼn splinternuwe Afrikaanse album.