In dié week se nuus uit Hollywood keer Meg Ryan terug na romkoms, polisie laat vaar hul klagtes teen Rammstein se voorsanger, Till Lindemann, en Taylor Swift kondig “Eras”-fliek aan.
‘Sound of Freedom’ se Tim Ballard dankbaar oor kollig op kinderhandel
Tim Ballard, wat deur Jim Caviezel vertolk word in die fliek ‘Sound of Freedom’, gesels vanuit die VSA met Maroela Media oor dié lokettreffer.
Video: Room van Afrikaanse flieks, TV vereer op rolprentfees
Rolprentmakers, storievertellers en kunstenaars wat voor én agter die skerms doenig was, is tydens ʼn swierige geleentheid vereer.
Video: ‘Pamina’-fliek maak buiging op Silwerskermfees
Die fliek is geskoei op Annie Klopper se gelyknamige roman en Kabous Meiring het die regie behartig.
Jong kunstenaars opgewonde oor groeiende SA fliek-, TV-bedryf
“Daar is ʼn verfrissende verskeidenheid van inhoud wat aangebied word en ons sien nie net dieselfde gesigte waaraan ons gewoond is nie.”
Silwerskermfees-benoemings vir kortflieks, dokumentêre bekend
Die room van die Afrikaanse rolprentbedryf vind eersdaags uit wie met ʼn gesogte Silwerskermbeeldjie in die sak huiswaarts sal keer.
Video: Psigologiese riller ʼn nuutjie vir Ivan, Donnalee
Vir 12 uur per dag, drie weke lank, was Donnalee Roberts feitlik blind terwyl sy in die skoene van René, haar karakter in die speelfliek Blindelings, gestaan het.
Video: Hulde gebring aan Bradley Olivier by Silwerskermfees
“Ons gaan vir Bradley eer deur dié fliek wat ons saam geskryf en vervaardig het. Ons het so ver gekom, en ek mis hom verskriklik.”
Geskiedenis, teater vat hande in dokumentêr
“Dit sal mense herinner aan die rol wat die kunste daarin speel om die status quo uit te daag. Dit is presies wat die Cape Flats Players gedoen het.”
Afrikaanse fliek vier vriendskap, selfaanvaarding en ouer word
In dié fliek onderneem vier vroue wat ouer as 60 is ’n reis na binne en ontdek dat dit nooit te laat is om te ontwikkel en selfs te verander nie.
Gemeenskappe deel in Silwerskermfees se jolyt
Drie gratis rolprentvertonings is met behulp van sonkrag vir die gemeenskappe van Hangberg, Ravensmead en die Bo-Kaap aangebied, sodat hulle ook in die opwinding van kykNET se jaarlikse rolprentfees kan deel.
Video: Veterane snoer kragte saam vir goedvoel-fliek oor oudword
“Ek dink nie daar is baie fliekmakers daar buite wat die geleentheid het om die fliek te wys aan die persoon wat hulle geïnspireer het nie.”
Roeline Daneel gereed vir nuwe rol as ma van twee
Roeline Daneel het met Maroela Media oor ma wees, haar tweede bondeltjie vreugde en loopbaan as aktrise in Suid-Afrika gesels.
Fliekresensie: Kinderhandel-fliek is ‘witwarm van woede’
Hierdie is moontlik die mees veelbesproke rolprent van die jaar.
‘The Blind Side’-ster sê aanneemouers het hom bedrieg
Michael Oher, die Amerikaanse atleet waaroor “The Blind Side” gaan, het sy aanneemouers gedagvaar om sy jarelange voogdyskap te beëindig.
Hollywood: Nog ʼn album vir Taylor Swift; skrywers staak al meer as 100 dae
In vandeesweek se nuus uit Hollywood steek die skrywerstaking die 100 dag-merk oor, Taylor Swift reik nog ʼn album uit en Sir Anthony Hopkins is in ʼn Holocaust-rolprent te sien.
Talle Safta-benoemings vir ‘Hotel’, ‘Diepe waters’
“Suidooster” is verlede jaar aangewys as die beste Suid-Afrikaanse sepie en is weer in dieselfde kategorie saam met “Binnelanders” en “Scandal!” benoem.
Barbie-rolprent laat die miljoene inrol
“Dit het nie net geskiedenis gemaak deur die R1 miljard-mylpaal te bereik nie, maar het dit ook in Warner Bros. se 100-jarige geskiedenis vinniger as enige ander rolprent gedoen, waaronder dié wat deur mans geregisseer is.”
Fliekresensie: Verwronge ‘Amerikaanse droom’ kraak oop in trefferfliek
Moenie dat dié 10/10-gradering jou na jou motorsleutels laat gryp nie.
‘Sound of Freedom’ binnekort in SA te sien
Dié onafhanklike rolprent sal landswyd op 18 Augustus in Suid-Afrikaanse rolprentteaters begin draai.