Maroela-lesers staan die kans om vyf dubbelkaartjies vir Vrydag, 25 Maart 2022 en Saterdag, 26 Maart 2022 na die Bietjiebosfees in Klerksdorp te wen.
Foto’s: Duisende feesgangers span uit by Proe’toria-fees
“Ons is dankbaar om weer te kan fees vier en dit nog in oormaat ook.”
Skryf nou in vir Internasionale Afrikaans-Ekspo
“Span jou kreatiwiteit in om vrye teuels aan dié tema te gee. Dit sluit alles verwant aan skepe, die vaartuig, tot die seile, kraaines en anker, in.”
Luister: kykNET Buite Expo bied iets vir elke sak en smaak
Marius Opperman, organiseerder van die kykNET Buite Ekspo, het met Maroela Media gesels oor die opwindende en propvol program waarna besoekers kan uitsien. Drie gelukkige gesinne staan ook die kans om dagbesoekerskaartjies vir die geleentheid te wen.
Afrikaanse kunstenaars skitter binnekort by nuwe kunstefees
“Dit is ʼn fees vir die hele gesin en gaan nie net sorg vir voedsel vir die siel nie, maar ook dat minstens 8 000 honger magies gevul sal word.”
‘Ons is almal op een of ander manier omvergegooi’
Emma Willemse se uitstalling wat ons laat verlede jaar by Union House in Kaapstad ervaar het – toe die inperkingsreëls nog baie streng was, daar aandklokreëls en baie hoë Covid-sterftegevalle was.
kykNET Buite Ekspo beloof weer hope pret vir hele gesin
Van 4×4-ritte en braaikompetisies tot pretparke en wynproe, die kykNET Buite Ekspo bied iets vir almal.
Vet pret by Bietjiebosfees
Kom sing, kuier, dans en eet saam terwyl van die land se bekendste kunstenaars ʼn draai op die verhoog maak.
‘OppieStoep’ op soek na nuwe talent
“Nou kan ons weer lekker op die pad gaan en tussen die mense wees. Dis immers waar die stories begin.”
Kultuur, natuur en plesier is hiér
Die liefde vir my moedertaaltaal, Afrikaans, lei my telkens wanneer ek in die Kaap kom, na die Taalmonument. En jy weet: daar is ʼn toekoms.
Luister: Janie Bay op fees ná verhoogdroogte
“Daar is ook vanjaar weer ʼn hele klomp vertonings bevestig, wat skoon vreemd voel ná die stilte van die twee jaar wat ons gehad het weens die pandemie. Ek is baie opgewonde daaroor.”
Kleur of skeer jou hare ten bate van Kansa
Kansa se jaarlikse Shavathon vind vanjaar op Saterdag 26 Februarie plaas.
Gids tot romantiese, sakpas Valentynsdag
Hier is Maroela Media se gids tot ʼn romantiese Valentynsdag.
Francois du Toit in Aardklop-uitvoering by Affies
Francois du Toit tree volgende maand by Afrikaanse Hoër Seunskool in Pretoria op as deel van die Aardklop Aubade-konsertreeks.
Luister: Nuweling-musikant slaggereed vir Proe’toria-verhoog
Sy stel haar sang- en kitaartalent ten toon op die Proe’toria-verhoog op Sondag 6 Maart.
Foto’s: ‘My vrou se man se vrou’ laat gehore skater
Dié produksie is tot 6 Februarie (Sondag) op die planke by die Atterbury-teater in Pretoria.
Die Karavaanskou is terug!
Dié skou bied die ideale geleentheid om al jou karavaan, veldsleepwa, motorwoonwaens en buitelug-bykomstighede te vind, met mekaar te vergelyk en aan te skaf.
Gulde geleentheid vir aspirant-liedjieskrywers
Morné van Staden, projekorganiseerder van ATKV-Crescendo, meen dat dié geleentheid nie ’n kompetisie is nie, maar ’n ontwikkelingsprogram.
‘Huis van drome’ binnekort ʼn realiteit vir Pta-kinderhuis
“Ons koester die mooiste toekomsdrome vir ons kinders by die kinderhuis en wil hulle help om hulle voete in die grootmenswêreld te vind.”
Luister: Martin Bester neem Pta-musiekfees op horings
“Ná alles wat ons deurgemaak het, is die vraag ‘gaan jy die kans waag, gaan jy dit doen’, en die antwoord is ‘ja, uiteindelik weer’!”