“Dié samekoms het ʼn tweeledige doel: die genot van goeie musiek en steun vir die welsyn en sorg van Eseltjiesrus se geliefde donkies.”
Wen: Hulde aan Theuns in Kaapstad gebring
Vyf gelukkige lesers kan elkeen ʼn dubbelkaartjie na die Theuns Jordaan-huldeblykkonsert in Groenpunt, Kaapstad, wen.
Vrolike Afrikitifees binnekort by ATKV Buffelspoort aangebied
“Avontuur, kunste, toneel, sport, dit wat jy drink en eet… dit is kultuur in sy geheel wat ons op die fees aanspreek.”
Spoegwolf, Nataniël op Afrikaans in styl-verhoog
“Die musiek is ʼn lekker vermenging van verskillende style en daarom sal mense met uiteenlopende smaak iets vind waarvan hulle hou.”
Kom kuier Saterdag by 4×4-buitelug-ekspo in Pretoria
Bring die hele gesin en span uit by die South African 4×4 & Outdoor Show.
Dié lesers wen kaartjies na 4×4 buitelug ekspo by Voortrekkermonument
Trio Events bied dié ekspo aan waar die heel nuutste in 4×4-, buitelewe- en kampeerprodukte wat tans in Suid-Afrika beskikbaar is, uitgestal gaan word.
Kom maak die GrootJol in die Jakarandastad vol
Kom maak die GrootJol in Pretoria vol en wei die lenteseisoen behoorlik in terwyl jy een van die grootste buitelugfeestoere in die land beleef. Wanneer gaan jy weer die kans kry om saam met die land se grootste kunstenaars rugby te kyk?
Beeld van ‘brawe’ Klara Majola onthul
“Wat vir my uitstaan, en dit is waarop ek gefokus het, is Klara se hart vir haar medemens.”
Vrolike Afrikitifees binnekort by ATKV Buffelspoort aangebied
“Avontuur, kunste, toneel, sport, dit wat jy drink en eet… dit is kultuur in sy geheel wat ons op die fees aanspreek.”
Groot pret te wagte by Wonderliggiefees
NG Kerk Wonderpark hou van 30 Augustus tot 3 September 2023 groot makietie in Pretoria met tienduisende liggies, lewendige vermaak, ʼn verskeidenheid kosstalletjies, hope pret vir oud en jonk, en ʼn kunsmark met meer as 130 uitstallers.
Veteraan-aktrises gereed om kragtoer by Hessequa Harmonie te lewer
“Dit is soveel pret om hierdie stuk te doen, en wat amper nog lekkerder is, is om te ervaar hoe die gehore dit saam met my geniet.”
Video: Loer agter die skerms van Krone by Loftus
Maroela Media het agter die skerms van die opwindende musiekproduksie, Krone by Loftus, ingeloer.
Wen: Geliefde SA rocker neem Amsterdam op horings
Twee gelukkige lesers kan elkeen ʼn dubbelkaartjie wen na Karen Zoid se vertoning in Oktober in Amsterdam, Nederland.
Fynproewers vanjaar behoorlik verkwik met Aardklop-leefstylprogram
Vanjaar word ʼn paar smultoere asook die uiters gewilde Aardklop Langtafel weer aangebied.
Mighty Men vir Mosselbaai beplan
“Ons is so opgewonde om te sien wat God in die Mosselbaai-omgewing gaan vermag.”
Video: Opwindende buitelug ekspo binnekort by Voortrekkermonument aangebied
Hier word die heel nuutste in 4×4-, buitelewe- en kampeerprodukte wat tans in Suid-Afrika beskikbaar is, uitgestal.
ʼn Betowerende bootreis – spesiaal vir vroue!
Stel jou ʼn wêreld voor waar sprokies lewe kry en waar vroue van alle ouderdomme ʼn betowerende reis aanpak … Welkom by ʼn STORIEBOEK-STORIE op die #GIRLS-bootreis. Skud jou vere reg vir ʼn storieboek-avontuur! Dis tyd om herinneringe te skep. Bespreek voor 16 Augustus vir hierdie avontuur en spaar 30%.
Solidariteit Beweging neem leisels by kusvakansiebestemming oor
“Omdat ons as die Solidariteit Beweging mense in sy totaliteit wil dien en ʼn gemeenskapsnetwerk is, kan ons hier in ʼn ontspannende omgewing ook ʼn gemeenskap vestig.”
‘Trapsittings’ wil krag van vriendskap tussen vroue belig
“Ons almal is uiteenlopend, maar wanneer ons mekaar ondersteun is daar iets moois wat gebeur.”
Orrelis improviseer ‘The Phantom of the Opera’ in Aardklop-uitvoering
Terwyl die gehoor na die rolprent kyk, improviseer Zorada Temmingh op ʼn verskeidenheid bekende 19de-eeuse operamusiek.