Die Toyota US Woordfees het Donderdag die 2023-feesprogram boordensvol met musiek, teater, boeke, leefstyl, diskoers en rolprente bekendgestel.
#MATRIEK-bootreis: Bespreek nou en kry 50% afslag
Promosie: Die #MATRIEK-bootreis van 2023 is nie net nog ʼn musiekkonsert nie; dis ʼn onvergeetlike ervaring vir vriende wat lewenslange herinneringe wil maak. Juniemaand is Jeugmaand, daar is dus ʼn allemintige afslag sou jy gedurende Junie 2023 bespreek.
Video: Aspirant-liedjieskrywers geslyp tydens Skryfnet-kursus
Die kursus is aangebied onder leiding van die sanger, musikant en liedjieskrywer, Deon Meiring. Die musikant Jako Meyer het ook as mentor opgetree.
Vrouemusikante in die kollig by dié kamermusiekfees
Meer as 30 internasionaal bekroonde kunstenaars uit die VSA, Europa en Suid-Afrika kom vanjaar vir dié musiekfees byeen.
Opskop in Afrikaans by ATKV-Klein-Kariba
Kom kuier saam met ons vir ʼn naweek vol pret, musiek en opwinding!
Wêreldbekroonde kamerkoor vier 18de bestaansjaar
“Die repertorium is noukeurig uitgesoek en saamgestel om die gehoor op ʼn reis deur tyd te neem en hulle op ʼn emosionele vlak te inspireer.”
Fakkels bring hulde aan mense met gestremdhede by LIG-konsert
Studente met gestremdhede is gewone studente met groot drome in hul harte, op soek na ‘n regverdige kans vir hul toekoms. Daarom is die LIG-studiefonds geskep om behoeftige, gestremde Afrikaanse studente te finansier met rentevrye studielenings.
Hierdie lesers gaan kyk Jo Black in Nederland
Baie geluk aan Charlotte Barnard en Sunelle Pieters wat dié vertoning gaan beleef.
Godly Revolution, die beste manier om Jeugdag te vier!
Die byeenkoms bied topklas skoon, opbouende vermaak, deelname aan lof- en aanbiddingsbelewenisse en lewensveranderende boodskappe.
“Maak die jol vol” met Super Sokkie-bootreis en grootste kunstenaars nóg
Maroela Media gaan ook sorg vir heerlike pret op die dek.
Kom ondersteun ’n konsert gevul met liefde
Dis weer tyd vir Solidariteit Helpende Hand se Liefde In Gestremdheid (LIG)-konsert.
Hekelnaalde klik teen dalende kwik
Sowat 1 500 mense van reg oor die land gaan dié naweek aan die ATKV Arendsnes-tak se unieke hekelmarathon ten bate van liefdadigheid deelneem.
Innibos skud sy vere reg vir groot fees die jaar
“Die tema vir vanjaar se kunstefees is ‘Vars’ wat ons opgewondenheid weerspieël om opnuut vermaak en die kunste na die Laeveld te bring.”
Topgehalte klassieke musiek dié week by Atterbury te hoor
“Ons doel met hierdie fees is om ʼn diverse musiekprogram aan te bied wat ʼn wye groep mense sal geniet.”
Jeugsimfonieorkes, Akademia-koor hou konsert by Voortrekkermonument
Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se jeugsimfonieorkes tree Dinsdag saam met die volledige Akademia-koor in die Voortrekkermonument se Heldesaal op.
Pret en vermaak by die Oppi-Plaasfees buite Dullstroom
Oppi-Plaas is ʼn Afrikaanse fees wat op 17 Junie 2023 net buite Dullstroom plaasvind. Die fees beloof ʼn dag vol vermaak vir die hele gesin.
Wen: Moedersdag-koorfees bring topkore byeen
Twee Maroela Media-lesers staan elk die kans om ʼn dubbelkaartjie te wen vir Vox Chamber Choir se Moedersdag-koorfees wat op 14 Mei in Pretoria plaasvind.
Kyk: Lus vir skaak? Kom speel in monument se tuin
Die VTM het oor die afgelope jaar sy kultuur- en speletjie-aanbod uitgebrei en ’n wêreldklas- interaktiewe museumervaring tot stand gebring.
Hobby-X: Kunsvlyters se droom
Vanjaar se Hobby-X word van 4 tot 7 Mei 2023 by die Kyalami-renbaan in Johannesburg aangebied.
Franse komponiste se werk in Pretoria uitgevoer
Ravel en Debussy se kamermusiek het die era van Impressionisme in kunsmusiek gevestig.